Vlooi se Kooi, Marlothpark

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Vlooi se Kooi is in die bekende Marloth Park Natuurreservaat geleë. Die perseel is langsaan die Lionspruit Wildreservaat.

Dié huis beskik oor 2 en suite-kamers en het gemaklik slaapplek vir 5 persone. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n ekstra bed is in die leefarea. Die hoofslaapkamer en die leefarea het lugversorging en elke kamer het 'n waaier. Gratis WiFi is beskikbaar!

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n veerpyltjiebord.

Die huis het ’n alarmstelsel en ’n noodknoppie wat ’n afstandbeheer het.

Die eenheid bied toegang tot 'n groot stoep met braaigeriewe vanwaar gaste die kameelperde, vlakvarke en bokke kan gereeld sien verby die huis stap. Die plonspoel is langsaan die heining van Lionspruit Wildreservaat.

Vlooi Se Kooi kan vir 3 tot 14 nagte bespreek word in seisoentyd en vanaf 2 nagte buite seisoen.

Slaapplek

'n Bespreking by Vlooi se Kooi, Marlothpark sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vlooi Se Kooi, Marlothpark gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 275 per nag (plek vir 5)

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za