by Vlugkop Guest Farm | LekkeSlaap
+71

Vlugkop Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlugkop, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vlugkop Guest Farm is in Springfontein. Dit is die ideale oornagverblyf indien jy op reis is tussen die noorde en die suide op die hoofweg.

Verblyf word in kamers wat elkeen individueel versier is aangebied en beddegoed word voorsien. Die kamers is perfek vir alleenreisende-sakepersone, paartjies of gesinne. Die gasteplaas het slaapplek vir 15 mense en ons kan die spyseniering voorsien of jy kan dit bespreek as selfsorg.

Elke kamer het 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe asook ontbytmaakgeriewe vir gaste se gebruik. Geniet 'n ontspanne braai by die braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 39 resensies vir Vlugkop Guest Farm
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Vlugkop, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Gaste dink Vlugkop Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlugkop, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxFvkecdpyWaRT58GOy0SmNhYeXO0pbdhHfrdUlEMxYbR217sXF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Vlugkop Springfontein 9917 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.29992 25.65845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem