LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vlugkop Guest Farm | LekkeSlaap
+71

Vlugkop Guest Farm

30 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir Vlugkop Guest Farm
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Robert M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

OK, but rather basic.

Friendliness/hospitality made up for it. Bed comfort was terrible. Wiring looked dangerous.

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Good day Robert, thank you for your review.
We are busy with renovations. We have also replaced the bed.
Hope to see you soon enjoy your day, thank you.
Crizaan

Vlugkop Guest Farm
Annatjie M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaasverblyf as jy oop Vrystaatvlaktes wil waardeer.

Crezanne, wat Vlugkop namens eienaar bestuur, kommunikeer uitstekend. Ons het die opsie van aandete gekies en sy het ‘n maaltyd uit die boonste rakke voorgesit. Sy verstaan duidelik die kuns van gasvrou wees. Die kamer, insluitende beddegoed en handdoeke was kraak skoon. Swak konstruksie en nalatige instandhouding van die gebou is egter opvallend steurend. As persone wat baie reis, het dit afbreuk gedoen aan ons Vlugkop-ervaring wat net ‘n een nag oorslaap was.

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die kompliment ons streef na beter en ons is besig om die gebou te opgradeer jammer vir die ongerief oor die gebou. By voorbaat dank die nuwe bestuurderes Crizaan.

Vlugkop Guest Farm
Hendrik J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gewees met goeie diens.

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Baie dankie Hennie, ons hoop om julle weer te sien.

Vlugkop Guest Farm
Simon G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon G
Saam met vriende

Easy stay, nice and close to the highway, nice people and good food.

We were travelling back to Johannesburg from St. Francis Bay. Vlugkop was a great destination to stop over to break the trip. Welcoming hosts and a beautiful farm area with spectacular views. Would stay there again.

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Good day Simon,
Thank you so much for your review. It is always nice to accommodate such friendly people hope to see you again!

Vlugkop Guest Farm
Alex J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alex J
Gesin met tieners

Beautiful location.

Nice place and a helpful host.

Jannie D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D
Gesin met klein kinders

Die plaasgevoel het my herinner aan my kinderdae - asemrowende uitsigte en gasvryheid uit die boonste rakke!

Het op die plaas Vlugkop aangekom en was verras met die rustigheid en beeldskone natuur - sal dit aanbeveel vir enige gesin met kinders om daar oor te bly.

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Jannie
Baie dankie vir jou terugvoering! Dit is altyd lekker om sulke vriendelike mense by ons te verwelkom!

Vlugkop Guest Farm
Cornelius V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius V
Gesin met klein kinders

Baie lekker plaasgevoel.

Baie gemaklik met vriendelike en gasvrye mense. Ons het lekker gekuier en die kos was ook goed. Die ligging is goed en nie vêr vanaf die N1. Dankie aan Boet en sy vrou vir 'n lekker aand.

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Dankie was lekker om sulke vriendelike mense te ontvang en saam te kuier.

Vlugkop Guest Farm
Jj F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jj F

Skoon en goed geleë akkommodasie met 'n vriendelike gasvrou.

Ons was baie bly met die verblyf, maar het 2 voorstelle vir verbetering. 1. Om 'n tuinarea af te sluit om honde buite elke eenheid te besoek, aangesien honde na 'n lang motorrit rondhardloop. Die gasvrou het egter ons honde geakkommodeer deur haar honde in 'n ander gebied te plaas. 2. Die boonste area is pragtig, maar het 'n trappie wat bo-op is, wat gevaarlik is vir klein honde en kinders. Daar is 'n reling rondom dit, maar nie genoeg nie, want die bodem is oop en honde/kinders kan maklik deurdring. Anders was ons baie gelukkig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean and well located accommodation with a friendly hostess.

We were very happy with the accommodation but have 2 suggestions for improvement. 1. To fence off a garden area for visiting dogs outside each unit as dogs need to be able to run around after a long car journey. However, the hostess did accommodate our dogs by putting her dogs in another area. 2. The upstairs area is lovely, but has a staircase which is open at the top which is dangerous for small dogs and children. There is a railing around it but not enough as the bottom is open and dogs/children could easily fall through. Otherwise we were very happy.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Su-lize V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil plaas.

Skoon kamers. Baie gasvrye, behulpsame ontvangs. Verwag 'n enkel vertrek kamer met 'n ruim badkamer met slegs 'n stort. Goed toegeruste kombuishoekie (tot met 'n braaipan). Lugversorger in kamer en elektriese kombersie was beskikbaar in die kamer.

Shelly F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelly F
Gesin met klein kinders

What an awesome place to overnight!

Thank you Natasha and Boet for making us feel so at home! Delicious food and awesome company!

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Thanks so much, Shelly, was nice having you with us!

Vlugkop Guest Farm
Elize V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Boet en Natashia is baie vriendelik en hulpvaardig, ons verblyf was aangenaam.

'n Baie veilige plek om oor te slaap.

Wikus L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus L
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs en lekker verblyf.

Boet en Nastasha het ons baie vriendelik ontvang. Hulle het ook later kom hoor of ons enige iets nodig het en uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Die aandete was op tyd, goed voorberei en baie smaaklik. Baie goeie waarde vir geld. Lekker plaasatmosfeer.

Adri V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V
Gesin met tieners

Was skoon en netjies. Lekker aandete.

Sal graag 2 kussings pp wil hê op die bed.

Corrie C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie C
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Perfekte oornagstop. Veilig en rustig.

Michelle N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasant stay.

The farm has a charming feel and the owners are very friendly. The breakfast is excellent value for money.

Chris G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Gesin met klein kinders

Gemaklike boere gasvryheid.

Die plaas is effens van die pad af, maar niks dramaties nie. Lekker gemaklike skoon blyplek met vriendelike mense. Die slaapplek is 'n kamer met 'n badkamer. In die slaapkamer aan die een muur is die "kombuis". Dis rêrig uniek, maar baie goed uitgelê. Dis perfek as jy net 'n oorslaapplek soek na 'n lang rit. Baie behulpsame mense en daar's 'n restaurant 10 m van jou blyplek af. Nie massiewe spyskaart nie, maar burgers, vleis, chips, ontbyt en nagereg is meer as wat ek voor kan vra en goeie gehalte kos ook, ek het rêrig gedink dis so nice dat ek nie hoef kos te maak nie, veral na 'n lang dag. My vrou was gelukkig ... happy wife.

Wilma D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma D
Gesin met tieners

Netjiese, welkome verblyf op 'n droë Karooplaas.

Die eenheid was netjies en skoon en alles wat ons nodig sou kry, was beskikbaar. Die slaapkamer (boonste verdieping) was mooi en die beddegoed lekker skoon, maar die trappe om op te gaan was 'n bietjie steil en dit was moeilik om tasse ens. op te vat. Die feit dat die kamer baie groot was en almal dus in een vertrek geslaap het, was 'n bietjie ongemaklik. Ons seun en dogter is in hulle laat tienerjare en hou van hul privaatheid. Andersins was alles voldoende vir 'n vinnige oorslaap.

Len-henry G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Len-henry G
Gesin met klein kinders

Nie te sleg nie.

Vriendelike diens. Net jammer oor ou kos in mikrogolf oond van vorige gaste, asook hul shampoo, seep en bodywash was nog in die stort. Die enkelbeddens is ongemaklik, die trappe na slaapvertrek is baie gevaarlik (los,styl en min trap plek). Kombuis is nie goed ingerig nie. Geen waslappe of afdrooglappe nie. Die dubbelbed kan doen met 'n "headboard". Air-con batterye was pap. Sal weer daar bly.

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Len Henry baie dankie vir jou terugvoering jammer dat julle dit ongemaklik gevind het net n paar punte wat ek wil regstel die trappe is duidelik op die fotos van die kamer gesit sodat mense kan sien daar is styl trappe, die kamer sal ek nie aanbeveel vir jong kinders wat op en af hardloop nie. Jammer vir die kos in die mikrogolf oond dit was n fout van ons af soos ek dit vir jou daardie aand ook gese het. Die bodywash is nie ander gaste sin nie dit is wat ek vir die mense insit. Dit sou gaaf gewees het as jy my laat weet het hoe die kinders die beddegoed bemors het dan kon ek dit nog daardie aand gewas het en vir jou nuwes gegee het dit is so gevlek kan dit nie meer gebruik nie. Dankie dat julle by ons oorgeslaap het.

Vlugkop Guest Farm
Basie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie V
Saam met vriende

Gerieflik en lekker!

Baie lekker gebly. Natasha het als in haar vermoë gedoen om ons tuis te laat voel. Kamers is netjies en skoon. Het 'n lekker bord plaaskos gekry die aand, wat uit die boeke was. Ons het baie lekker gebly, want als is netjies, skoon en baie vriendelike mense wat op 'n mooi plaas bly.

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Dankie Basie vriendelike mense! Kom kuier gerus weer.

Vlugkop Guest Farm
Arno H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arno H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die waterpype het baie geraas gedurende die nag.

Duur vir wat jy kry. Baie lekker geëet. Het nie die geleentheid gehad om eetkamer te besoek nie, en kos is na ons kamer toe gebring. Die spieël in die badkamer is heeltemal te hoog. Moet 'n 1,8 m na 2 m person wees om te sien.

Hanru P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanru P
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Ons het lekker geslaap na 'n lang dag op die pad.

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Baie dankie en kom kuier gerus weer.

Vlugkop Guest Farm
Martie V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, in 'n rustige atmosfeer!

Baie dankie vir jul gasvryheid. Netjiese kamer met alles wat nodig is. Behulpsaamheid, dit was lekker om te ontspan by Vlugkop na 'n warm dag op die pad!

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Kom kuier gerus weer.

Vlugkop Guest Farm
Emile C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile C
Enkelreisiger

Een van die lekkerste aande in my reisjoernaal.

Kyk mense, wanneer jy af kus toe ry dan moet jy iewers oornag. Hierdie jaar het ek 'n draai gaan maak op Boet van Zyl se plaas Vlugkop by Springfontein. Ek is 'n maklike gas om te bedien. Ek benodig net 'n bed, 'n stort en 'n plekkie om my boek te lees met my pyp in my bek. Maar ek het meer gekry as wat ek voor betaal het: Ek het die voorreg gehad om aan Natasha se meesterdisse te smul, saam met Boet en vrinne tot lank voordat die haan kraai te kuier - alles in goeie luim en samesyn soos dit hoort natuurlik. As jy wil vinnig ry en eenkant wil wees dan stel ek voor dat jy maar die naaste "ou-tannie gastehuis" bel maar as jy met ware plattelandse vriendelikheid die sweet van 'n Vrystaat son wil afwas met so 'n knertsie met twee vriendelike gastehuiseienaars - dan is Vlugkop die plek vir jou swaar!

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Baie dankie dit was lekker om saam jou te kuier en nuwe geskiedenis te leer.

Vlugkop Guest Farm
Jeannette R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeannette R
Gesin met klein kinders

Vriendelik en gasvry.

Ons het lekker gebly en gekuier en geëet!

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Dankie en kom kuier gerus weer.

Vlugkop Guest Farm
Martin P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid en lekker verblyf

Natasha en Boet gaan uit jul pad uit om jou tuis en gemaklik te laat voel. Die verblyf is skoon, netjies en baie gemaklik. Ons het sommer lekker geslaap na 'n smullekker aandete. Ons gaan beslis nog baie daar oorbly.

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Baie dankie Martin vir julle vriendelikheid en lekker gesels. Kom kuier gerus weer.

Vlugkop Guest Farm
Vicky N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Vicky N
Gesin met klein kinders

Te duur vir wat jy kry.

Daar is 'n goeie rede vir die feit dat die fotos op die webwerf slegs die beddens wys en nie die buitekant van die gebou of die badkamers nie. Die kamers is piepklein met slegs een klein venster en is dus donker en bedompig. Die waaier het die kamer skaars leefbaar gemaak. Die toilet het nie goed opgevul nie en ek moes twee keer die bak oopmaak om die probleem uit te sorteer. Daar is 'n paar plastiek stoele buite wat gebruik kan word om rond te sit in die tuin, maar geen duidelike area per kamer nie, so gaste moet saam kuier noodgedwonge. Die kamers was nie baie skoon nie. Die gasvrou is dierbaar en het uit haar pad gegaan om ons te help, en ek het getwyfel of ek hierdie resensie moet plaas, maar ek glo die prys moet aansienlik verminder word en die fotos mens voorberei.

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Vicky ag ek is vreeslik jammer dat jy so slegte nag by ons moes deurgebring, graag wil ek net antwoord op jou inslae wat jy gemaak het vir die mense daar buite wat dalk oorweeg om by ons te kom oorslaap.
1. Op ons webblad is fotos van die kamers en die badkamer duidelik te sien, hoe groot die vertrek is en wat alles daar binne pas en dat daar meer as genoeg beweeg spasie is.
2. By ons hier op die plaas is dit dalk bietjie warmer as op ander plekke maar dit is nou weer iets wat ek niks kan aan doen nie. Ons plekkies is regtig nie dodelik warm nie dit is maar soos in 'n normale huis, Jy sou sien toe jy ons plekkie bespreek het dat ons nie lugverkoelers in al die kamers het nie en daarom is daar 'n waaier om meeste van die hitte ligter te maak.
3. Die toilet se balklep haak soms vas ek glo dit gebeur op meeste plekke, ook nie iets wat ek regtig daaraan kan doen nie, soos jy sou sien is dit splinternuut en die probleem vandag is die plastiek goedere wat hulle maak.
Daar is genoeg tuinstoele vir elke kamer se gaste, met braaiers, braaipan, mikrogolfoond vir selfsorg, soos jy self gesien het. Elke kamer se gaste kan op hulle gemak heerlik alleen kuier en word nie gedwing om saam die ander gaste te kuier of te braai nie. Die mense geniet dit om buite te ontspan te braai en na die sterre te kyk, julle sou dit geniet het as julle nie so moeg was om self te braai nie, ek verstaan ook dat jy gesê het dat jou man te moeg was om te braai en daarom het ek vir julle die wors gaan braai dat julle lekker kon ontspan.
Ons kamers word elke oggend na ons gaste uit is deeglik skoongemaak beddegoed gewas en nuwes oorgetrek, graag sal ek wil hoor waar dit nie skoon was nie.

Vlugkop Guest Farm
Marian H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marian H
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs, skoon verblyf.

Baie rustige plek, soveel sterre in die aand gesien. As ek iets nie gehad het nie het ek Natasha gevra en sy my dadelik geleen, baie hulpvaardig en my kleinkinders baie geniet. Baie dankie, Natasha en Boet, ons sal weer daar kom draai as ons weer die pad ry.

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Baie dankie en dankie dat julle by ons oorgeslaap het.

Vlugkop Guest Farm
Pieter B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens.

Sien gradering.

Vlugkop Guest Farm's terugvoer

Baie dankie puik diens vir puik mense.

Vlugkop Guest Farm
Thys D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense is baie vriendelik.

Lekker plaas-ondervinding.

Ferdie N - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.

Sien die sterre.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlugkop, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxFvkecdpyWaRT58GOy0SmNhYeXO0pbdhHfrdUlEMxYbR217sXF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Vlugkop Springfontein 9917 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.29992 25.65845
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!