Voelklip 263

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Voelklip 263 is 'n selfsorghuis sentraal in Hermanus, 'n kusdorp langs die Walviskus in die Wes-Kaap. Hermanus het talle gesinsvriendelike strande en is 'n uitstekende bestemming vir walviskyk.

Die huis bied slaapplek aan 8 in 4 slaapkamers, en daar is 2 badkamers, en 'n oopplan- kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die eetkamer het sitplek vir 6, en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Die TV-kamer het 'n platskerm-TV en 2 banke, elk met sitplek vir 2.

Die huis het 'n onderdakbalkon. Daar is 'n buitetafel met sitplek vir 5, 'n gasbraai en 'n ingeboude braai.

Slaapplek

'n Bespreking by Voelklip 263 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Voelklip 263 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 803 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]