Voëlvry Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Voëlvry Selfsorg bied gerieflike verblyf in Naboomspruit. Dit is die ideale plek om oor te bly vir gaste wat op pad is na die Kruger Wildtuin of Botswana.

Dié instansie is gerieflik naby restaurante, winkelsentrums en warmwaterbronne geleë. Verblyf word in 'n ruim selfsorgwoonstel en 'n aparte gastewoonstel gebied.

Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, bad en 'n aparte toilet. Daar is ook vol toegeruste oopplan-kombuis en -leefarea.

Die gastewoonstel het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamer het ook 'n yskassie , mikrogolf ,tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, breekware en eetgerei.

Ander geriewe sluit gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek in. WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Voëlvry Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 per nag (vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za