Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetjieshang

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hillstraat 6, Van Dyksbaai, 1459, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Voetjieshang is in die kusdorpie, Van Dyksbaai, tussen Gansbaai en Franskraal geleë. Die huis bied ononderbroke uitsigte oor die Kleinbaaihawe en die Indiese Oseaan.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 4 enkelbeddens (2 stapelbeddens) met 'n en suite-badkamer ook met stort en bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en daar is gemaklike banke in die sitkamer. Daar is ook 'n pooltafel en 'n platskerm-TV teen die muur met volle DStv en 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met sitplek, 'n tafel en braaigeriewe. Die balkon bied 'n ononderbroke uitsig oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Voetjieshang sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xStapelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Voetjieshang
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 4

Ligging

  • Hillstraat 6, Van Dyksbaai, 1459, Wes-Kaap
  • Gaste dink Voetjieshang het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hillstraat 6, Van Dyksbaai, 1459, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAilxvDMV2qRshyJMTh5hZqR8gcuqzaOmIrQSnCJibDhFCcvzw8y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 6 Hill Street Van Dyks Bay 1459 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.614220967192 19.362113619739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem