Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetjieshang

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 318

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Voetjieshang
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hanei V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanei V
Gesin met tieners

Heerlike ontspanne langnaweek op die Weskus met die mooiste sonsondergange.

Heerlik stil omgewing. Gerieflike verblyf, net jammer geen skottelgoedwasser nie en 'n enkelwasbak en TV sonder sportopsie (rugby). Skakelaar by die stoof moet asb. skoongemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle E
Besigheidsreis

Absoluut heerlik!

Wonderlike ligging en pragtige plek! Sommer my hart op Yzerfontein verloor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is goed toegerus.

Alles makliker gemaak. Die ligging, so goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ornette D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ornette D

Goeie waarde vir geld.

Voetjieshang is 'n pragtige huis by die see met 'n ongelooflike uitsig. Alles was so skoon en netjies. Die persoon wat jou daar ontvang was 100% beskikbaar ten alle tye. Dankie vir 'n heerlike tyd. Daardie braaikamer en bank voor die venster in die sitkamer met die uitsig, genees enige stukkende siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivienne K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne K
Saam met vriende

What a brilliant location! Stunning view, across the road from the harbour, separate enclosed braai area.

We all loved Voetjieshang. We loved the view, the design of the cottage with its 2 floors so a perfect place for 2 couples with 2 children (or 3). The lounge with the stunning built in window seat was a perfect place to chill with a book or just gaze at the sea with the dolphins frolicking just there! We could not have asked for more- it was great. We also loved the separate braai room which was so well equipped with another fridge and great seating, sheltered from the wind but also with a stunning large window offering wall to wall sea views. The courtyard between the house and the braai room was yet another place to relax. We will definitely come again if we can.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R

Baie aangenaam.

Ons was op 'n blommetoer en het 2 nagte hier oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Wonderful location, prompt service and a very comfortable house to stay in.

The house is conveniently situated, allowing one a wonderful view of the sea from the lounge and braai area. The road adds interest as one can watch the people come and go, but it isn't that busy that it bothers one. The rooms are comfortable and the kitchen had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B
Saam met vriende

Pragtige, goed toegeruste verblyf.

Uitmuntende diens. Aan te beveel vir elkeen wat ’n goeie wegbreek benodig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 836
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R4 836
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R4 836
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 73, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad69a48d4875db04db29dcab85aa6f1b3145c9a8a5cc5b876aa9570ae762a06fe65c391ae724152ac8c7a4800955c1310397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 836 per nag, vir 9 mense 8 5 1 5 73 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.347089041432 18.154320530094
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem