Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetspore

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 10de Straat 5, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 240 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Voetspore is langs die Atlantiese Oseaan op een van die prima-eiendomme in Yzerfontein geleë. Dis ‘n privaat, luukse selfsorghuis met 2 aparte eenhede, wat volledig toegerus is sodat jy net lekker kan ontspan.

Die 2 eenhede het elkeen 'n privaat ingang en is toegerus met alles wat 'n mens vir 'n vakansie nodig het.

WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie is beskikbaar. Daar is ook staanplek vir 'n boot.

Yzerfontein is 'n oulike vakansie-oord by die see met pragtige strande en dit is bekend vir visvang. Voetspore is oorkant die see geleë en bied maklike toegang tot die strand, 'n verskeidenheid restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Voetspore
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Doeks Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 41

Jaar gelys 7

Ligging

  • 10de Straat 5, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Voetspore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 240
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 240
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 10de Straat 5, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0N2E0NDkyLTdjMTYtNGNmMC1hYTljLTlhZTAxNDE5MDA2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 5 10th Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 13:00 -33.344506641944 18.156865239144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem