Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Mond Cottage

Selfsorg
De Mond Cottage
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die vissersman-styl grasdak-kothuis het 'n kaggel in die sitkamer. Die selfsorg-kombuis het 'n gas-yskas, -stoof en -oond, en 'n binne-vuurmaakplek (dover-stoof). Die eenheid bied ook die keuse van 2 buite-braaiareas. Eetgerei en breekware word voorsien. Daar is 3 slaapkamers (slaapplek vir 'n totaal van 6 gaste). Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die ander 2 kamers elk 2 enkelbeddens het. Kussings word voorsien. Die solder kan nog 4 gaste akkommodeer op 4 slaapsaalbeddens. Daar is 2 badkamers - een met 'n stort en die ander een met 'n bad en stort. 'n "Donkie" is beskikbaar vir warm water. Bring asb. jou eie beddegoed, d.w.s. linne, 'n deken en komberse. Daar is nie elektrisiteit nie, maar paraffienlampies en kerse word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapsaalbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
4 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen elektrisiteit nie, maar paraffienlampe en kerse word voorsien. Hout word ook voorsien.
Moenie die kerse en paraffienlampe deur die nag laat brand nie.
Draai ook die gas toe wanneer julle uitklok.
Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie, want dit grens aan die natuurreservaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mond-pad, Arniston, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNmE2NGI3LTg5NjQtNDhmYi1hY2NhLTc1MDUxMjFiYzQzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 De Mond Road 20 km from Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.68289332299 20.108993053436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem