Voir la Mer

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Mei 2019 tot 13 Aug 2019.

Beskrywing

Voir la Mer is in Grottobaai aan die Weskus en bied gehalteverblyf wat ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende is.

Dié gemaklike strandhuis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n ekstra matras is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n gastebadkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n diepvrieskas.

Die oopplan-leefarea het gemaklike banke en lei na 'n sonkamer met pragtige 'n see-uitsig en 'n uitsig van die sonsondergang. Die leefarea lei ook na 'n patio met 'n beskutte, ingeboude braai.

Daar is veilige perkeerplek vir 4 voertuie op die perseel.

Die strandhuis is in Grottobaai-landgoed en bied 24-uur sekuriteit.

Omdat die strandhuis in ’n privaat natuurreservaat is, word tydelike inwoners se troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Voir la Mer sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 volwassene en 1 kind
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Voir La Mer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 800 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Mei 2019 tot 13 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]