Jongensfontein Akkommodasie by Voëlklip 14 | LekkeSlaap
+10
+10

Voëlklip 14

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlklipaan 14, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Voëlklip 14 is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Jongensfontein, 800 m van die strand af.

Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers in die hoofhuis, asook 'n aparte vierde slaapkamer wat soos 'n buitekamer is. 2 van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 kinderbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en beddegoed word voorsien en gaste moet asseblief eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, koffiemaakgeriewe toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word.

Die sitkamer het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n stoep met 'n see-uitsig. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Voëlklip 14 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Voëlklipaan 14, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlklipaan 14, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPjFPX8wqKAtkSa4LM8MBWXneBIsYRKzv8YOVEDf8xESHpzu99p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 8) 14 Voëlklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -34.424524572697 21.342341587033
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za