Voëlklip Holiday House 35682

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Voëlklip Holiday House 35682 is in Heroldsbaai Heights.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet eie handdoeke bring.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met OVHD OpenView. Gaste moet asb. eie DStv-dekodeerder en slimkaart bring.

Die tweede slaapkamer lei na 'n houtdek-area met 'n draagbare braai. Die dek via trappe na die tuin. Daar is 'n enkelgarage onder die dek.

Slaapplek

'n Bespreking by Voëlklip Holiday House 35682 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Voëlklip Holiday House 35682 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 903 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za