Voëlklip Summer House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Voëlklip Summer House is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis vir gesinne in Voelklip, Hermanus, naby Grotto-strand. Dit is ook naby verskeie wandelpaadjies. Die huis het lieflike berguitsigte en gedeeltelike see-uitsigte vanaf die dek op die boonste verdieping.

Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié twee kamers deel 'n badkamer. Al die slaapkamers het lugversorging (warm en koud) en die beddens het elektriese komberse.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n 8 sitplek-tafel met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Die huis lei na 'n pragtige dek met meubels en ingeboude braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Voëlklip Summer House sluit in:

-

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Voëlklip Summer House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]