LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 142 on 10 | LekkeSlaap
+17

142 on 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 142, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

142 on 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 6 slaapkamers. Dié huis is stapafstand vanaf Voëlklipstrand en The Daily Bread-restaurant. Dis 'n lieflike gesinshuis waar gaste lekker kan ontspan of onthaal.

Die huis het 6 slaapkamers, 5 badkamers en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea, 'n aparte kombuis en 'n TV-kamer op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer is bo en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-stort en toegang tot 'n balkon met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en toegang tot 'n gedeelde badkamer en 'n balkon.

Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en toegang tot 'n volledige badkamer. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n vyfde slaapkamer onder met 'n koninggrootte-bed en 'n en suitebadkamer. Die sesde slaapkamer is apart en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n elektriese stoof, 'n Smeg-oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, broodrooster, koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is nog 'n kombuisie bo. Die huis het sekere DStv-kanale, WiFi, boeke, strandhanddoeke, 'n omheinde swembad, 'n sonnige tuin agter met berguitsigte, 'n balkon met see-uitsigte, stoepmeubels, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 142 on 10 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 10de Straat 142, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 142, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiZmMyODdkLTI4MDktNDM2Zi04M2I0LWYwNTg5MDI4YzA0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 700  per nag (plek vir 12) 142 10th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.409739 19.282941
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!