Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Volksrust White Towers Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zahnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Volksrust White Towers Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dawie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, gerieflik en ruim.

Baie lekker gebly. Gasvrou is uitstekend, konsidererend en baie interessant. Kamer ruim en badkamer besonders. Lekker atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Baie dankie vir die resensie. Groot waardering.

Volksrust White Towers Guest House
Stuart M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart M
Enkelreisiger

Comfortable stay.

Comfortable, secure room at back of property, away from main road with safe parking. Good shower facility. TV has Netflix. Fridge. Bring your own breakfast if you prefer to begin the day with muesli or cereal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Thank you for your review. It is impossible to cater to every guest but will take your suggestion into consideration.
Your breakfast tray was included in your tariff and consisted of the following:
Yogurt and strawberries, biltong pastry, bacon sausage, mince roll, and a breakfast dessert Hertzoggie.

Volksrust White Towers Guest House
Marianne L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne L
Enkelreisiger

Gasvry! En nog 'n presentjie as bederf!

Aangename gasvrou! Omgee-mens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Was wonderlik om jou te ontmoet. Baie seëninge vir jou.

Volksrust White Towers Guest House
Suzette W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette W

Wonderlike ervaring.

Zahnie is 'n utimuntende gasvrou. Sy het ons ontvang soos ou vriende. Die perseel is pragtig, skoon en netjies. Baie ruim en tog knus. 'n Heerlike bord met ontbythappies was in die yskas. Ek kan nie genoeg uitbrei hoe lekker ons daar oornag het nie. Dit was yskoud buite, maar die beddens het elektriese komberse wat gesorg het dat ons lekker warm geslaap het. Pragtige mense, pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Suzette, dit was heerlik om julle te ontvang. Hierdie bederf is my spesialiteit en ek geniet elke oomblik daarvan. Baie dankie vir jou pragtige resensie. Mooi bly en sien julle hopelik weer in die somer!

Volksrust White Towers Guest House
Anneke V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Enkelreisiger

Voel soos huis.

Zahnie is 'n warm hart gasvrou. Sy laat jou amper soos familie voel, met die aankom slag. Beplanning was een aand, wat toe in 2 verander het. Ek was dankbaar vir die ekstra hulp wat sy verleen het. Zahnie, jy is 'n engel. Sonder jou was ek die naweek verlore. Die ontbyt was heerlik en die bed snoesig warm. Loadshedding was verseker deel van die naweek, maar die stilte was heerlik, geen geraas van generators wat hardloop. Ek sal verseker weer hier aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Anneke, jy het 'n vriendin geword. Dit was 'n voorreg om sommer vinnig jou dogter se sport rokke 'n soom in te sit. Dit was 'n voorreg om alles vir jou gemaklik te hou. Ons is daar om mekaar te help en veral die ekstra myl te loop.

Volksrust White Towers Guest House
Tina V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V
Gesin met tieners

Heerlik tuisgegaan by Volksrust White Towers Geust House.

Zahnie is 'n uitstekende gasvrou. Baie vriendelike en oulik. Ons baie bederf met 'n koffie-skinkbond en ons het haar ontbyt net so baie geniet. Kan sien als is met liefde gedoen. Kamer baie ruim en netjies. Ons almal het heerlik warm geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Dankie, liewe Linda. Ons sien uit na julle volgende besoek. Dankie vir die pragtige resensie.

Volksrust White Towers Guest House
Henson F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henson F
Enkelreisiger

Great.

Was lekker, sal weer gaan inboek daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Groot waardering.

Volksrust White Towers Guest House
Gerhard B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Gesin met tieners

Ons was aangenaam verras met die pragtige suite, dit was ruim, netjies en goed ingerig met als wat nodig was vir ons kort verblyf.

Die gasvrou was vriendelik en het baie moeite gedoen om ons ontbyttye te akkomodeer. Die kos was pragtig voorberei en smaaklik, inderdaad baie beplanning en moeite ingesit. Die kamer is vir ons opgeruim en vars handdoeke was uitgesit vir elke dag. Die tuine was netjies en die atmosfeer gemaklik. Ons het baie tuis gevoel en sal beslis die fasiliteit aanbeveel vir ons vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Dit was 'n voorreg gewees om julle gesin te ontmoet. Dit is vir my verskriklik belangrik om toe te sien dat julle heerlik bly asook eet. Alles wat ek doen is 'n passie en ek is werklik so dankbaar dat julle alles geniet asook raak gesien het. Plaaskombuis etes is net anders! Mooi wense vir julle gesin vir die jaar.

Volksrust White Towers Guest House
Alwyn D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn D

Zahnie het vreeslik baie moeite gedoen om ons elke versoek te akkomodeer.

White Towers is 'n juweel in deurgangsdorp. Mens verwag die trokke wat verby ry, maar raak vinnig gewoond daaraan. Die plek is deurgaangs skoon en het vol DStv asook Netflix. Sal beslis weer hier oorslaap. Ek het vooraf gereël dat ons wil braai. Al die geriewe was beskikbaar gemaak vir ons. Daar was ook 'n ekstra opsie gegee of ek bykosse wil byvat teen 'n betaling. Ek het en dit was lekkerder as jou ouma wat kan kos maak s'n. Ons was daar vir twee aande. Die ontbyt was ekstra, maar beslis die moeite werd. As mens liefde kon eet, was dit baie naby. 5 ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Alwyn en Louis

Wow!! Baie dankie vir hierdie review. Dit was vir ons wonderlik om Louis na 32 jaar weer te kon sien. Hoe klein is die wêreld dan nie? Dit heerlik om julle almal te ontmoet en dit was n voorreg om julle met heerlike kosse te bedien. Mooi bly.

Volksrust White Towers Guest House
Abraham K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis gevoel.

Zahnie het ons vriendelik ontvang. Dit was mooi skoon beddegoed. Dankie vir die geskenkies. Ons sou aanbeveel dat daar 'n stoel of twee en 'n klein tafeltjie in die kamer geplaas woed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Abe, baie dankie vir die resensie.
Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Ons het reeds 'n stoel geplaas in die kamer.
Ons beste wense vergesel julle.

Volksrust White Towers Guest House
Andrew B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Just what I was looking for and the host was extremely helpful.

Wonderful to stay in such a historical building. The room was just great and immaculate. Congratulations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Andrew,
Thank you so much and safe travels.

Volksrust White Towers Guest House
H F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H F
Saam met vriende

Gastehuis is regtig baie mooi.

Was baie lekker om daar te oornag. Klein en baie gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Baie dankie! Was heerlik om julle te ontmoet.

Volksrust White Towers Guest House
Gerrit N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en still.

Met aankoms baie vriendelik ontvang. Ons na ons kamer toe gevat. Als was baie netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Baie dankievir die mooi resensie, Gerrit. Dit was wonderlik om julle te ontmoet!

Volksrust White Towers Guest House
Chris G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Enkelreisiger

Baie lekker, dankie.

Ek het lekker gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Baie dankie Chris!

Volksrust White Towers Guest House
Wessel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf.

Goed geleë langs hoofroete. Groot en netjiese kamers met goeie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Baie dankie Wessel!

Volksrust White Towers Guest House
Lise C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lise C
Enkelreisiger

Ruim en privaat.

Die kamer is eintlik 'n hele suite. Skoon, netjies en baie ruim. Hoewel dit binne die geraasveld van verbygaande trokke is, het die dakwaaier en toe vensters die geraas gedemp. Vriendelike ontvangs en aandag. Sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Goeie more Lise,
Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet. Ek wens vir jou alles wat mooi is vir pensioen en mag jy vreugde vind in 'n nuwe seisoen van jou lewe.
Seënwense vir jou.

Volksrust White Towers Guest House
Cherryl D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherryl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Baie dankie dierbare Cherryl. Julle is so 'n oulike gesin. Was heerlik om julle te ontmoet. Geseënde feestyd wens ek julle toe.

Volksrust White Towers Guest House
Marius M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Enkelreisiger

Gasvryheid!

Enigste rede hoekom ek Volksrust White Towers Bed & Breakfast net 5 sterre gradeer, is omdat daar net 5 sterre is! Die gasvrou is ongelooflik gasvry, kamer is fenomenaal groot met 'n volledige badkamer. Beddegoed is super skoon en van hoë gehalte. Ek reis baie en kan met alle eerlikheid sê dat hierdie juweel by verre alle plekke oortref. Die ontbyt is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Marius, baie baie dankie. Ek waardeer hierdie mooi kompliment.

Volksrust White Towers Guest House
Monica B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica B
Gesin met tieners

Beste ooit.

Zahnie is die vriendelikste gasvrou wat ons ooit gehad het. Vanaf ons verblyf bevestig is, was sy die hele tyd in kontak met ons op whats app. Sy het tot vir ons 'n location pin aangestuur. Sy het selfs navraag gedoen gedurende ons reis of ons nog veilig is. Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang en gegroet of ons jare lange vriende is. Zahnie was die hele tyd besorg of ons lekker geslaap het en of ons alles het wat ons nodig gehad het. Die hele ondervinding was fantasties. Ek sal White Towers vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Julle is hartsmense! DIs asof ons mekaar jare ken. Wat 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Baie dankie vir hierdie mooiste review. DIt maak dat ek net nog meer wil doen. Seëninge vir julle as gesin en ek hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.
Groetnis

Volksrust White Towers Guest House
Leonie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Was baie lekker verwelkom.

Die mense daar was baie goed vir ons. Goeie mense en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Baie dankie, Leonie. Groot plesier gewees.

Volksrust White Towers Guest House
Clare E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clare E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Die plek was baie lekker en Zahnie was baie behulpsaam en vriendelik. Sal lekker gewees het vir klein shampoo's etc in die badkamer. Ons het een aand oorgeslaap en nie sulke goed ingepak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer julle terugvoer.

Volksrust White Towers Guest House
Nadia B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia B
Gesin met klein kinders

Customer service was above and beyond!

I received a very warm welcome by Zahnie and she went above and beyond for us. I had my 17-month-old son with me and she made him a special kiddies' breakfast and when we had an early morning check out, she was very helpful with providing a snack breakfast on the go and willing to warm up/make food for us on the Sunday evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Nadia
Thank you so much for this kind review. It was a pleasure to host you at my B&B. Blessings for your family.

Volksrust White Towers Guest House
Rudi M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ryk historiese reis met 5 ster ontbyt.

Geskiedkundige plekkie wat ontvou in n "must visit" gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Volksrust White Towers Guest House se terugvoer

Rudi
Baie dankie vir jou review. Dit word baie waardeer.
Groetnis

Volksrust White Towers Guest House
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krogh-straat 61, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyNjFkMmE3LTMxN2QtNGUyNy05MmI1LWUyMzc3YTcyMGExMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 61 Krogh Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.355157673185 29.886975076057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem