Volstruis Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Volstruis Huis bied selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamer-grasdakhuis in die Mabalingwe Natuurreservaat.

Die huis het gemaklike slaapplek vir altesaam 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ook 'n solder met 'n stapelbed. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. In die leefarea is daar 'n kaggel, 'n TV met volledige DStv, en 'n etenstafel met 6 stoele.

Buite is daar 'n boma en braai-area waar gaste lekker kan kuier en motorafdakke vir onderdakparkeerplek word voorsien.

'n Lieflike swembad is onlangs op die perseel gebou.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Volstruis Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 050 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za