Volstruis Laan 65

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Volstruis Laan 65 lê in die hartjie van Yzerfontein en is stapafstand van die strand en plaaslike winkels af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 volledige badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n kongingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 driekwartbed. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n boonste sitkamer met 'n TV en 'n dubbelslaapbank.

Die onderste sitkamer gemaklike sitplek. Daar is ook oorgenoeg sitplek in die eetkamer en die kombuis is toegerus vir selfsorg. Gaste kan gerus gebruik maak van die binnenshuise braaigeriewe.

Die draagbare braai buite is ideaal vir sonnige dae. Twee parkeerplekke is in die koelte beskikbaar en daar is ook ekstra parkeerplek.
Daar is 'n swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by Volstruis Laan 65 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Volstruis Laan 65 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za