Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La-Struzzo Boutique Hotel

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir La-Struzzo Boutique Hotel
Netheid
3.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Louise F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F
Enkelreisiger

Excellent.

Beautiful house, helpful host, luxurious room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker genly. Bianca het moeite gedoen om ons te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanus B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanus B
Besigheidsreis

It was not what I expected, however the customer service was great.

The place does not have a great welcoming image. The dust and dirt on the premises was a bit too much. I'm suffering a bit with sinuses.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Egte Volstruispaleis!

Pragtige huis, mooi swembad, vriendelike ontvangs, lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'Paleis' akkommodasie in die mooie Karoo.

Ons het bederf gevoel met uitstekende diens en stylvolle kamer. Die groot gesellige stoep en die sprankelskoon swembad het die kroon gespan! Ontbyt was 5 ster! Ons kom terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La-Struzzo Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie ons werk hard om die renovated plek weer reg te kry. Groete management La Struzzo Boutique Hotel.

La-Struzzo Boutique Hotel
Celia S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Celia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overpriced.

Beautiful old house, but neglected. No WiFi in the bedrooms. Breakfast is average and charged extra to the accommodation price. Dirty pool. No hot water in the morning for a shower (there was no load shedding). Worth staying at, but at half the price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige atmosfeer.

Pragtige huis en kamers. Chevonne was wonderlike gasvrou met haar vriendelikheid en lekker ontbyt wat sy gemaak het. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Piet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese verblyf.

Verblyf was skoon en netjies. Wil egter aanbeveel dat die onderdakparkering groter spasie moet wees vir 4x4 voertuie ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La-Struzzo Boutique Hotel se terugvoer

Goeiedag
Dankie vir die aanbeveling; ons sal opvolg.
Groete,
management by La Struzzo Boutique Hotel

La-Struzzo Boutique Hotel
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 22, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35f34954e9af4ce4ee9274fa712c41952a33dd5a4745c10f619cbd97beef9e616f5df00212b8a458aa8e59136b10a3c61ab3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 22 Queen Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.492511119378 21.267173362044
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem