Hermanus Akkommodasie by Von Abercron Residence | LekkeSlaap
+52

Von Abercron Residence

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Von Abercron Residence
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lize W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize W
Gesin met tieners

Simply lovely, warm reception, tranquil, beautiful setting and the buffet breakfast is something not to be missed!

This place is tranquil and situated in a beautiful, quiet part of Hermanus. Very safe and also close to the mountain. It catered for all our needs and our host really accommodated us. The buffet breakfast was scrumptious! Thank you, simply lovely!

Von Abercron Residence's terugvoer

Hi Liz,
Many thanks for your lovely review. You are always more than welcome. It's always a great pleasure to have wonderful people in the house.
Warmest regards,
Petra

Von Abercron Residence
Darryl R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I felt so at home, Petra (the owner) really makes you feel welcome and at ease.

Perfectly located near the nature reserve and away from the busy and potentially noisy town centre, an awesome place to spend some time in Hermanus. I'd definitely recommend Von Abercron Residence to anyone, and I would easily stay there again. Thank you Petra!

Von Abercron Residence's terugvoer

It was such a pleasure to have you here.
You are always welcome in Von Abercron Residence.
We all hope to see you again and are so glad you felt at home.
Kindest Regards,
Petra

Von Abercron Residence
Johan  - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met vriendelike professionele diens.

Aangename en veilige verblyfsomgewing. Waarde vir geld.

Von Abercron Residence's terugvoer

It was such a pleasure to have you here.
Have a lovely Christmas time.
Regards, Petra

Von Abercron Residence
Sonja O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja O
Saam met vriende

Interessant.

Sien sterre.

Emmerenthia L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerenthia L
Gesin met tieners

Ongelooflik aangenaam, rustig en vriendelik en na aan die mooi natuur.

Mev Von Abercron is 'n ware 'chatelaine'. Ons was veilig, rustig en tuis in die mooi woning met sy omringende natuurskoon en keurige temas. Die kos was heerlik en elke besonderheid ingestel op die gas se gemak. Boonop was die prys ook baie vriendelik.

Von Abercron Residence's terugvoer

Thank you so much, Emma.

Warmest regards,

Petra

Von Abercron Residence
Ruan D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Enkelreisiger

Lekker.

Het dit baie geniet.

Nelus N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese gastehuis. Vriendelike diens. Wonderlike ontbyt.

Die gastehuis het 'n pragtige uitsig op die berge. Die kamers is baie ruim en netjies. Die diens is vriendelik en professioneel.

Patricia V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike netheid en aandag tot detail.

Von Abercron Residence 'n pragtige, smaakvolle verblyf keuse. Petra is 'n gasvrou wat omgee vir haar gaste, hulle tuis laat voel, goed ingelig is oor haar omgewing en dorp en interessante feite met gaste deel. Die ontbyt voortreflik in die tuin langs die swembad. Pragtig geleë langs berg, stil omgewing net 5 min van see. Beslis aanbeveelbaar.

Von Abercron Residence's terugvoer

Thank you so much, it was wonderful to have you here.
You are always more than welcome in my home.

Warm regards,
Petra

Von Abercron Residence
Gerrit S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, ruim woning.

Pragtige huis, wonderlike ligging en uitsig oor berg en natuurreservaat. Eienares gaan uit haar pad om almal welkom te laat voel.

Von Abercron Residence's terugvoer

Thank you so much for the lovely commend

best regards

Petra

Von Abercron Residence
Magda V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongerepte natuur en ongelooflike, heerlike rustigheid.

Ligging is puik! Ons het heerlik gaan stap in die Fernkloof Natuur reservaat binne loopafstand vanaf die gastehuis. Dit was ook ongelooflik rustig! Die kamers was klassiek, skoon en netjies en die beddens het heel lekker geslaap. Sitkamerbanke was ook heerlik! Sal dit definitief aanbeveel.

Dick Van Bennekom N - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick Van Bennekom N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay with a wonderful owner who arranges everything to the smallest detail!

Petra the lady from german origin runs her B&B with the German grundlicheit without losing the social and nice atmosphere! Everything is tip top and in a very nice and safe neighbourhood! We would always want to return to this place!

Jaco B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike area, wonderlike kos, beeldskone kamer.

Die kamer se dekor en die kos is uit die boonste rakke. Met 'n wonderlike uitsig oor die Fernkloof natuurreservaat, sal ek verseker weer hier wil kom oorslaap as ons in die area is.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fernkloof-rylaan 75, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkMDFiOGI1LTExZTItNGY5Yi1iODQ4LThmOGYxYzc2MDQ0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 75 Fernkloof Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.401947 19.256515
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za