Von Wesselheim Guest Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Von Wesselheim Guest Suite bied verblyf op die eerste verdieping van die eienaar se huis in Bloemfontein. Dié stad het 'n oormaat geskiedkundige, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak.

Die tweeslaapkamer-eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep van 6 vriende en het 'n privaat ingang via 'n trap. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV en 'n privaat tuin.

Besienswaardighede sluit die Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Kasino, geskiedkundige besienswaardighede en Bloemfontein se gholfklub in.

Slaapplek

'n Bespreking by Von Wesselheim Guest Suite sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Von Wesselheim Guest Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false