Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voorbegin Bosveldverblyf

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir Voorbegin Bosveldverblyf
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Courtney D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney D
Gesin met klein kinders

Clean. Peaceful. Relaxed. Well looked after.

It is such a beautiful, peaceful place. We loved our stay. The hosts were so kind and made sure we were well looked after. We will definitely be going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien P
Gesin met tieners

Welkome ontvlugting na die Bos.

Daar is geen Wifi nie, ook nie TVs of ander skerms om jou in die huis te verstrik nie - wat 'n ongelooflik welkome verandering van ons daaglikse gejaag. Ek kon my dertienjarige tipies-tiener skei van stoel en skerm, en hy het die plaaslewe só geniet dat hy die 'games' geensins gemis het nie. Onthou jou stapskoene en verken die plaas na hartelus, en gaan spoel daarna die hitte af in die sprankelende swembad. Wilds- en boerbokke gaan vir jou kom groet, asook 'n paar pragtige Ngunis. Verder sal jy hoenders, eende, makoue en selfs kurpers raakloop. Laat die kinders help eiers uithaal; ek weet my seun het dit meer geniet as wat ek ooit kon voorspel het! Jy gaan bietjie grondpad moet ry om daar te kom, maar dit is absoluut die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus N
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, baie veilig en lekker plaas atmosfeer met mooi natuur.

Lekker plaas atmosfeer met mooi natuur. Baie plaas diere (beeste, skape, varke, hoenders), lekker swembad, gerieflike braai area en so paar wild om na te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav H
Gesin met tieners

Skoon, stil, netjies en rustige plaas.

Beste was die lamtjops van die plaas. Kinders het geniet om met fietse rond the ry en eiers uit te haal en in die sementplaasdam te swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helma V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Helma V

Nie helemaal wat ek verwag het nie.

Die foto's het vir my gelyk soos 'n huisie ver weg van almal in die bosveld. Die woonstel is egter vas aan die huis waarin mense bly. Dit was nie wat ek verwag het nie. Die foto's van die uitsig vanaf die stoepie wys ook nie dat die draad so naby (ongeveer 2m) die stoep is nie. Ons was teleurgestel dat ons nie in die oopte weg van almal was soos ons verwag het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorbegin Bosveldverblyf se terugvoer

Ons is jammer dat u teleurgesteld is, aangesien ons graag ons gaste gelukkig wil sien.
Ons is ook jammer dat u die volgende stukkie in ons beskrywing skynbaar nie raakgesien het nie: "Die ander losstaande eenheid, die Woonstel, is direk agter die hoofhuis geleë" en verder: "Belangstellendes wat na die foto's kyk moet asb seker maak dat dit pas by die kamers om verwarring te voorkom." Dit kon dalk verwarring voorkom het.
Die erf is net om die woonstel geskik te maak vir mense om troeteldiere saam te bring, maar verder is die hele plaas oop vir gaste om te beweeg. Inmiddels het ons die braaiplek teen die heining verskuif na die stoep, sodat selfs in die reën lekker gebraai kan word. Die stoep is geteël, word tans geverf, ons wag vir die reeds bestelde oprol seile waarmee nog verder skuiling teen wind en weer gebied kan word, en 'n deeglike sitkamerstel is bekom sodat die stoep meer van 'n opelug sitkamer gaan wees. Sodra alles voltooi is, sal ons foto's plaas, en ons vertrou om ons gaste se gerief daardeur te verbeter. U is welkom om na die verbeterings te kom kyk.

Voorbegin Bosveldverblyf
Russel D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel D
Gesin met klein kinders

Die plek laat jou vergeet van die stad se gewoel.

Ons familie het 'n heerlike tyd gehad. Dankie aan Henk en sy familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V
Saam met vriende

Baie rustige atmosfeer. Netjies en skoon akkommodasie. Vriendelike ontvangs.

Ons het baie lekker gekuier. Kon bietjie stap met my hondjie, heerlik op die stoep gekuier en was baie dankbaar dat ons vir die omgewing reën gebring het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie U
Besigheidsreis

Hou daarvan.

Ons kon ongelukkig nie die oorslaap doen nie. Die konferensie wat ons sou by woon is gekanseleer. Sal beslis dit in November doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Gesin met tieners

Dit was presies die wegbreek wat ons almal so nodig gehad. Weg van die stad se geraas en woelinge. Die bokkies is baie mak en daar is so baie voëls wat al te pragtig sing. Die regte plekkie om bietjie af te skakel.

Alies wat ons nodig gehad het was daar en nog meer. Heerlike matrasse en ruim badkamer. Al is daar geen binne leefarea nie, was die stoep die perfekte eet en kuierplek om al die plaasdiere dop te hou. My jeugseuns kon fietsry en ons het bietjie gaan stap. 'n Onvergeetlike gesinsnaweek. Sal dit weer doen as ons moeg word vir die lewe in die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelly N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelly N
Saam met vriende

Perfect place to relax and connect to nature.

Clean and a peaceful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Rustige plaasatmosfeer!

Ons het lekker gekuier met ons kinders. Sentraal geleë vir ons almal. Verblyf is netjies en skoon met baie vuurmaakhout vir die braai. Henk is baie behulpsaam en het ons sommer vinnig laat tuis voel. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris Z - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Z
Gesin met klein kinders

Stil, rustig en lekker belewenis.

Was baie aangenaam, eienaars het uit hulle pad gegaan om ons en ons kinders tuis te laat voel. Hulle het ons kinders gevat om die hoenders en donkie te voer, eiers uit die hoender hok te gaan haal. Ons kinders het hulself gate uit geniet. As jy wil uitrus, sal ons die plek aanbeveel. Ons sal definitief weer soontoe gaan. Dankie oom en tannie vir die ongelooflike ervaring wat ons as gesin by julle gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla I - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Priscilla I
Saam met vriende

We really enjoyed our stay.

The place is good, clean and quiet. And the location is easy to excess, the host were friendly. We enjoyed our stay, hope to come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshua Hendrik B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua Hendrik B
Gesin met klein kinders

As the name says, starting over, refreshed.

The venue is exactly like the photo's on the website. Was welcomed by Henk and Alda and made to feel at home. The venue was clean and had all the basics that you needed. It was lovely to see the donkey come and say hello, late afternoon some buck passing the unit. In the evenings you only hear mother nature in all her glory. Felt very relaxed and rejuvenated after the weekend. Granddaughter enjoined the chickens and sheep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V
Gesin met klein kinders

Bosveld en plaaskuier op sy beste.

Ons gesin het heerlik gekuier saam met Henk-hulle ons sal vir seker weer gaan. Ons het lekker geslaap, die natuurskoon geniet, heerlik gekuier om die vuur en alles was in die huisie wat ons nodig gehad het, mooi skoon en netjies. Ons moes partykeer ons kinders gaan soek het, so het hulle, hulle self besig gehou, ons het lekker gaan stap, geswem, diere gaan kyk en gevoer. Dankie Henk ons sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nhlanhla P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlanhla P
Gesin met klein kinders

It's a good place which offers peace of mind.

It's a good place, however we need TV and sound to make it nicer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorbegin Bosveldverblyf se terugvoer

We are glad that you enjoyed your stay. We do not have TV and sound because we want our guests to enjoy the silence and the beauty of the Bushveld. Best regards, Henk and Alda.

Voorbegin Bosveldverblyf
Stephen V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste en lekkerste wat jy kan kry. 100%.

100% sal weer gaan. As jy wil gaan rus is dit die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen harde musiek en verkeer hoorbaar nie.

Ontvangs baie vriendelik. Het die mengelmoes van plaasdiere en bokke baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bev B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev B

Baie mooi en skoon.

Pragtige, skoon plek. Fantasties en gasvry ontvang deur Henk en sy vrou. Baie skoon en netjies. Heerlike, tuisgebakte beskuit. So lekker onder die bome met ;n mengelmoes van plaasdiere en wild wat op die werf rondloop. Voorwaar 'n pragtige plek. Ons sal beslis terug wees. Baie, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal P
Gesin met klein kinders

An amazing time away.

Relaxing place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze V
Gesin met klein kinders

Rustig en kon asemhaal.

Die plaas-atmosfeer en bos-omgewing is regtig stil en mens kan hier ontspan en asemhaal. My seun het die plaas-ervaring van hoenders voer, eiers uithaal, en lammetjie vashou baie geniet en kon nie wag om elke oggend die rondtes te gaan doen saam met Henk en Alda, die gashere, nie. Ek wil wel voorstel dat die opslaanbed se matras dringend vervang word, want dit was baie ongemaklik vir volwassenes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorbegin Bosveldverblyf se terugvoer

Goeie dag Ilze,

Ons het inmiddels die opslaanbank in die sitkamer met 'n nuwe, stewige dubbelbed vervang. Jammer vir die ongemak, maar dankie vir die terugvoer. Kontak ons gerus sodat ons 'n plan kan maak om te vergoed vir die ongemak wat jy gehad het.

Voorbegin Bosveldverblyf
Tielman V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tielman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees.

Was baie lekker gewees. Goeie waarde vir geld ook. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Diere baie oulik om die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona M
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

Thank you to Henk and wife, they are lovely hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienus S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienus S
Gesin met klein kinders

Rustige en veilige plaasatmosfeer net buite die dorp.

Kinders het dit baie geniet met al die diere, lammetjies gevoed, eiers by hoenders uitgehaal en varke kos gegee. Die eenheid is skoon en het alles wat jy nodig moet hê vir self-catering. Die hoendereiers wat jy kry in die oggend met die komplimentêre hout laat jou tuis voel. Die Google maps GPS se koördinerings is verkeerd so maak asb. seker voordat dat jy ry sodat jy nie verdwaal nie. Kry asb. 'n teken by die eerste groot hek op die grondpad sodat jy weet jy is by die regte plek. Henk en sy vrou was baie spesiaal. Baie dankie vir 'n uitstekende naweek. Sal definitief terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het om jou battery te herlaai.

Voorbegin voel soos jou huis weg van die huis. Henk en sy vrou het regtig aan alles gedink om ons tuis en rustig te laat voel. Ek kan dit regtig aanbeveel as jy bietjie wil battery herlaai en tog ook alles wil hê wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om weer op 'n plaas te kon kuier, bring ons kinderjare terug.

Dankie aan Henk en familie. Ons wegbreek het bietjie anders uitgedraai as beplan, omstandighede buite ons en Henk se beheer. Ons moes dag vroeër terugkeer. Baie dankie aan Henk vir al sy hulp en bystand tydens ons besoek - ons sal weer moet teruggaan om ongedane sake af te handel. Ons verblyf was baie lekker en ontspannend. Dit was baie lekker om op die plaas te kon kuier en ontspan. Dit is so stil en rustig en ons het ten alle tye veilig en rustig gewees. Nogmaals baie dankie, ons sal julle weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike geslaap, alles gehad wat ons nodig het, en oneindig pret gehad met al die wild en plaasdiere wat ons gereeld besoek het.

Heerlik gekuier. Henk het ons hartlik ontvang, al die reëls verduidelik, en ons op sy grond "losgelaat". Die njalas, rooibokke, skape, varke, en donkies wat orals te sien is, is 'n plesier. Donkies en varke gevoer - en hulle hardloop om te kom groet wanneer hulle jou sien. Die woonplekke was netjies, gerieflik en goed toegerus. Ons kon heerlik braai en hout is gratis voorsien. Ons het die heerlikste beskuit ontdek by die koffiestasie - baie dankie daarvoor. Self 'n paar vissies gevang in die sementdam. Ons kon in- en uitgaan soos ons wou en het een aand laat teruggekeer na ons familie 'n ent weg besoek het sonder enige probleme met toegang. Henk het ook verduidelik dat daar nog verbeteringe aangebring sal word so ons sal graag wil teruggaan wanneer dit beter sal wees, en ons beplan om so te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n wonderlike ervaring.

Was so rustig, dit kon jou insluk so rustig was dit. Die eienaars is die vriendelikste en mees behulpsame mense wat ek nog ooit in my lewe raakgeloop het. Het nie geskroom om ons te help waar hulle kon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria Cornelia F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Cornelia F
Gesin met tieners

Uitstekend!

As jy hou van stilte, rustigheid en kalmte, dan is Voorbegin die plekkie vir jou om weg te breek uit die stads se gejaag uit. Vriendelike ontvangs en voel sommer baie gemaklik met aankoms. Baie netjiese en skoon verblyf. Baie dankie aan Henk en Alda. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en ontspanne.

Baie dankie vir die gasheer en sy vrou vir die goedversorgde fasiliteite wat ons kon geniet vir 'n genotvolle tydjie, die rustigheid en plaasatmosfeer laat mens lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suelise S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suelise S
Gesin met klein kinders

Voorbegin.

Voorbegin - 'n Naweek wat presies die naam beskryf! Ons het tyd saam spandeer soos in die "ou" tyd, voor tegnologie en die wêreld se gejaag die norm geword het! Perfekte plek vir klein kinders, waar hulle die diere en die buitelug kan geniet! As jy 'n luukse oord soek, met 'n TV om jou kinders besig te hou is hierdie nie die tipe plek vir jou nie, maar as jy 'n skoon eenheid soek met 'n warm liefdevolle atmosfeer en na die diere se geluide wil hoor om die bosveldvuur deur die aand en tyd saam jou geliefdes wil spandeer, kan jy sommer nou bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karishma J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karishma J
Saam met vriende

Excellent service from Mr Hans.

Our stay was wonderful. It was a bit of a hassle to get there, but so worth it. We really enjoyed ourselves and made lots of noise. Mr Hans was more than accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S
Saam met vriende

Awesome relaxing place to be!

We really enjoyed our stay. What a peaceful and quite place to relax. The kids loved the farm animals, helped to feed them and collect eggs. The kids even caught and released fish in the farm dam. The complimentary farm eggs and rusks were absolutely delicious. We also relaxed and had a swim at the pool as the bushveld can get very warm. We booked the house and the flat the beds were comfortable. Please note the house and flat is +- 800 metres apart. We will definitely book again and will refer friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sello M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sello M
Gesin met tieners

What a great retreat from urban noises into another home away from home.

I had an awesome experience with my family, neat swimming pools and bedrooms, a walk in the bush seeing wild games, a friendly environment especially for family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Daardie plaas het my hart gesteel, die diere het gereeld by ons kom kuier, ons het dit rêrig baie geniet. Dis die ideale plekkie vir rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet outing.

We got a very warm welcome. We had a very relaxing time as we wanted some peace and quiet away from the very busy lives we have in Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria H

Fantasties!

Die plaasatmosfeer was uit die boeke en sielskos vir mense uit die stad. Absolute gasvryheid van Henk en Alda is net wonderlik. Sal enige tyd aanbeveel en sal graag self weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Msuthukazi K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Msuthukazi K
Saam met vriende

Tranquil and peaceful. Great hospitality by the owner.

Great host, place is peaceful gives you time to bond with your loved ones .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Met aankoms is ons baie lekker en warm verwelkom. Die verblyf was pragtig skoon en netjies. Die bestuurder, Henk, was baie vriendelik en bedagsaam. Dit was regtig baie lekker. Nogmaals baie dankie. Sal definitief weer daar gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizmari T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizmari T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker!

Die plek was baie netjies en ons het ongelooflik lekker gerus met al die stilte. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super friendly and helpful owner, Henk.

In general, a great stay. Farm noises and smells unusual if one is unaccustomed and it could be an adaption. We, however, thoroughly enjoyed the typical farm-life and especially the absence of traffic and noisy people!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carlo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chalet baie skoon en netjies!

Net jammer chalet is naby die varkhokke, slegte reuke en baie vlieë!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorbegin Bosveldverblyf se terugvoer

Goeiedag Carlo,

Ons is jammer dat jy juis daar was toe 2 ton koolreste vir die varke afgelaai is. Die kool was eerder die reuk probleem as die varke, omdat hulle hoofsaaklik vry rondloop en gewoonlik nie ruik nie. Die vlieë is maar op enige plaas 'n pes maar ons probeer soveel moontlik beheer. Weereens jammer dat jy in die kool-reuk tyd daar was. Dit was vir ons ook 'n nie-herhalende les, maar as jy weer wil kom kuier, sal ons 'n flinke afslag vir jou inwerk in 'n poging om reg te maak!

Voorbegin Bosveldverblyf
Michael M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Gesin met klein kinders

Very neat and well kept.

The place is quite and very reliving.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mias R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mias R
Gesin met klein kinders

Lekker plaas atmosfeer.

Alles is skoon en netjies. Baie gehou van die interaksie wat daar is met die diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Die eienaars is baie aangename mense. Die wild is min, maar baie mak. Die aanwysings na die plek kan beslis verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris K
Enkelreisiger

Dit was heel aangenaam.

Wat op die foto is, is nie waar ons in gebly het nie en dit kan misleidend wees. Dit was heeltemal 'n ander woonstel wat nie kombuis of sitkamer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorbegin Bosveldverblyf se terugvoer

Die hoof foto op die blad is die chalet, dis waarom ons in die oorsig sê dat mense net moet seker maak dat die foto by die beskrywing pas. Die woonstel, wat uiteraard goedkoper is as die chalet, se beskrywing stel dat dit nie 'n self sorg eenheid is nie en dat daar geen kombuis is nie.
Ons is jammer dat daar dus 'n misverstand gekom het, maar julle was aangename gaste en kom kuier gerus weer, en neem die chalet. Ons sal jou 'n goeie afslag gee om op te maak.

Voorbegin Bosveldverblyf
Michal F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michal F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed en volledig toegerus.

'n Fantastiese wegbreek vanaf die stad se gejaag en tegnologie. Geen TV wat broodnodige goeie kommunkasie met geliefdes kan beïnvloed nie - vars buitelug en natuurskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met tieners

Awesome and welcoming. Would go back or refer any time.

The owners are so friendly and the place is clean and welcoming, as well as pretty. Nothing is an effort for these people and I wish them many happy years in all they set their mind to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Obakeng P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obakeng P
Saam met vriende

One of the reasons I booked at Voorbegin Bosveldverblyf was because of the reviews. I have to give this place five stars.

First timers here. Voorbegin Bosveldverblyf. We spent 2 nights at Voorbegin Bosveldverblyf. We were bowled over by Henk, the owner of the place. Friendly hospitality and charming personalities. I would highly recommend Voorbegin Bosveldverblyf as a great getaway for a nice weekend. Henk, thanks very much for a game drive with you an Mike. Your friends are also friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ms O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ms O
Enkelreisiger

It was worth it.

It is ideal for leaving a busy life and just to go and rest, the owners hospitality is great, the place is in a secured area. They should provide a TV and place a visible board on the location because the place is in a secluded area, difficult to notice, especially at night.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was die moeite werd.

Dit is ideaal vir diegene wat 'n besige lewe wil verlaat en net te gaan rus, die eienaars se gasvryheid is wonderlik, die plek is in 'n veilige omgewing. Hulle moet 'n TV voorsien en 'n sigbare bord voor die plek plaas, want die plek is in 'n afgesonderde area, moeilik om raak te sien, veral snags.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie K
Enkelreisiger

Baie veilig en gemoedsrus ervaar. Eienaars het my privaatheid respekteer wat baie vir my beteken het.

Ideaal vir 'n wegbreek om stilte van die natuur te ervaar en jou balans terug te kry. Ideaal vir wegbreek uit stad se lawaai en om heerlik agteroor te sit en natuurskoon te bewonder. Naby genoeg om meermale te besoek as jy rus vir jou siel soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carvin M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carvin M
Gesin met klein kinders

Perfect place to relax in the bush.

The place is so quiet, safe and very neat. I enjoyed the barbecue late afternoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik Lodewyk J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Lodewyk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vriendelike mense.

Stilte was wonderlik, heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B
Gesin met tieners

Peace, quiet, still - What more are you looking for?

Thank you so much for the opportunity for staying there over the long weekend (22 - 25 September 2017) at Voorbegin Bosveldverblyf. We've loved and enjoyed it so much. Mr Henk and Mrs Alda van der Graaf are two lovely and friendly people They've allowed the children to interact with the sheep. The kids enjoyed it so much - as they could feed the little lamb and feed the pigs and baby pigs with some lettuce and cabbage leaves. Something that our kids in the city are not used to. Other than that the place is very neat and spacious, with everything that you need. Mr and Mrs Van der Graaf also spoiled us (all their guests) with very nice rusks. A definitely must try. Once again to Henk and Alda. Thank you so much for your Hospitality and Friendliness and for sharing your peaceful environment with us. We loved the Peace, stillness and quietness of the "Bosveld", just to switch of and re-charge a person's battery. Once again, we loved and enjoyed it so much. Be blessed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorbegin Bosveldverblyf se terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het, en ons het dit net so geniet om die kinders se geesdrif te sien.

Voorbegin Bosveldverblyf
Charne C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

Thank you for being accommodating in any request that we had, we really enjoyed staying with you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienkie D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, stylvol.

Die plek is bietjie ver uit die dorp maar as mens in die Kalahari en Namibië rondtoer, is aftsand 'n relatiewe begrip. Die pad word goed in stand gehou, die 2 persone eenheid is privaat en die plaasdiere se geluide stem jou verder rustig. Hulle beskuit is voortreflik. Bestuur is professioneel en vriendelik. Ek beveel die pek enige tyd aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam.

Eienaar hulpvaardig en vriendelik. Laat jou gemaklik voel. Plek netjies, volledig toegerus. Naby ander besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorbegin Bosveldverblyf se terugvoer

Baie dankie. Dit was aangenaam om julle hier te kon ontvang. Henk

Voorbegin Bosveldverblyf
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Raasblaarweg 54, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0173e13c8de18dadefe211bb1d1d519e94ccfe751e773d93cac32ed95165ecddbf88d660bec78a707bcde0d03b3439a608db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 58 5 1 5 54 Raasblaar Road Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.852073217758 28.112129420042