LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vos Lane Apartment | LekkeSlaap
+14

Vos Lane Apartment

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2021 tot 30 Jun 2021.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vosstraat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 R743 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Vos Lane is 'n bekoorlike woonstelletjie wat gerieflik tussen Loader- en Waterkantstraat in die swierige De Waterkant woonbuurt in Kaapstad geleë is. Die eenheid is ruim en ideaal vir 'n paartjie met vakansie of 'n sakereisiger.

Die ingang is in Vos Lane en is perfek geleë vir individue wat op soek is na geriewe wat soortgelyk is aan dié van 'n hotel, maar ook 'n kombuisie by het. Die groot slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n tafel en 'n TV. Die kaste deel dié ruimte van die eetkamertafel en ingang. Nog kaste versteek die kombuisie met 'n wasbak, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Let daarop dat dié woonstel nie 'n buite-area het nie.

Daar is WiFi en Vos Lane word 2 keer per week skoongemaak, maar nie op openbare vakansiedae nie.

De Waterkant is naby al Kaapstad se bekendste besienswaardighede. Die V&A Waterfront, Groentemarkplein en die KIKS is stapafstad van hier af. En Tafelberg, Kampsbaai en die Wynlande is net 'n kort taxi-rit van 42 Napier Street af. The Village Cafe is langs die kothuis geleë en Cape Quarter, die naaste winkelsentrum, is net sowat 3 minute se stap van hier af.

Slaapplek

’n Bespreking by Vos Lane Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vos Lane Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vosstraat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vos Lane Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R990
Vanaf R743
per nag (vir 2 persone)
was R990
Vanaf R743
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vosstraat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4502290a3cfcfadd704b57585279d779673fa96c04f1f3e9e26372eff37236efc1e3cd65e59ad7808bc636e952c95edf50be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R990, nou Vanaf R743  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Vos Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.916781027586 18.417073711753
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!