Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vossie-Nes

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 51 resensies vir Vossie-Nes
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ansa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V
Saam met vriende

Karoo-stilte.

Goeie oornagplek. Ruim, rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our visit to Vosburg and Vossie-Nes was delightful and perfectly restful.

On our journey to Pretoria from the West Coast, we stopped at Vosburg for fuel. I noticed how well the town was kept. The streets are clean, the properties are well cared for, and the surrounding scenery is beautiful. Because of the clean and peaceful ambience of the town, I decided to find a place to stay on our return journey. Vossie-Nes is the ideal place for an authentic and comfortable stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vossienes het als wat nodig is vir oornag verblyf. Dit was ons tweede keer.

Ons het lekker gebly. Baie warm en muskiete pla, maar die verblyf was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mamie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mamie D
Gesin met tieners

Ons het lekker gebly. Vriendelike mense in 'n oulike dorpie.

Goeie oornag opsie oppad huis toe. Goed toegerus vir loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing, lekker gerus.

Ons het baie lekker gebly in die ou, maar netjiese gerestoureerde huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael T
Gesin met klein kinders

Lekker bly in die Karoo.

Ons het baie lekker gebly. Dis 'n mooi plekkie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money and clean.

We thoroughly enjoyed our stay. It was really good value for money and clean. We would definitely recommend this place as a halfway stop between Cape Town and Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige akkommodasie tussen Johannesburg en Kaapstad.

Oulike huisie met nodige vir 'n oornagplek. Veilige parkering. Troeteldier-vriendelik. Die koöperasie om die draai het die nodige.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf in regte Karoo-huis.

Na 'n oponthoud langs die pad het ons baie later in Vosburg gekom as wat ons beplan het en ons is dankbaar vir die ekstra moeite wat gedoen is om ons laataand te akkommodeer. Regdeur was daar goeie kommunikasie met ons. Die vriendelikheid en behulpsaamheid was so kenmerkend van daardie deel van ons wêreld. Die huis self is 'n lekker leefhuis en ons is jammer dat ons net een nag oorgeslaap het. Het nie eers kans gekry om die lekker braai te gebruik nie. Huis is goed toegerus en my vrou het net meer hangplek gesoek. Kon nie die TV kry om te werk nie, maar dalk was dit net my dommigheid en ons het nie in elk geval nie 'n groot behoefte daaraan gehad nie, omdat ons so laat geland het. Die omheinde erf het baie gehelp om ons hondjies veilig te hou. Die stilte en vrede was ongelooflik en as ons volgende blyplek op ons reis nie reeds bespreek was nie, sou my vrou definitief langer wou bly. Sal dus definitief weer wil gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vossie-Nes se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons sien uit om jul weer te akkommodeer.

Vossie-Nes
Christa H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed gerus, jammer geen warm water.

Het die probleem genoem toe ons sleutels in gehandig het. Sal nog steeds aanbeveel en weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vossie-Nes se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Die warm water probleem is uitgesorteer. Dit was die geyser wat foutief was.

Vossie-Nes
Japie W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Japie W
Saam met vriende

Lekker en rustig in 'n baie klein dorpie.

Ek wil die eienaars komplimenteer vir die moeite wat hulle gedoen het om die plekkie in Vosburg so mooi te kon herstel. Dit is so jammer julle is nie op die hoofweg nie. Die plekkie kort bietjie aandag (krake wat herstel moet word ) en gee asb. aandag aan die TV wat nie DStv het nie. Julle gasvrou is puik en baie hulpvaardig. Moontlike buiteligte wat aanskakel as loadshedding intreë wat op 'n batterysisteem gekoppel is. Veiligheid is hoog op my prioriteitslysie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vossie-Nes se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Vossie-Nes
Deon E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon E
Saam met vriende

Skoon en netjies met 'n uitstekende gasvrou.

Netjiese en gerieflike huis in 'n netjiese en skoon dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul O
Saam met vriende

Baie lekker. Sal weer gaan.

Baie rustig. Die siel kan rus. Mooiste hemelruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Donkernag

Ons het wel laat aangekom 18:30, maar in 'n stikdonker dorpie (ons het gewonder of daar 'n dorpie is). Toe ons eers die sleutel opgetel het en die huisie gesoek het en uiteindelik ingegaan het, was daar wel voorsiening gemaak vir die beurtkrag met lampies en gas om water te kook. Huisie is yskoud, maar daar was wel goeie komberse. Vir ons was dit 'n pluspunt om ons hondjies te kon saamneem. Eenvoudige, eerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagplek in ou huis.

Die ou huis is heel netjies ingerig, maar die braaiplek was nie op stadaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters beïndruk met netheid en natuurskoon.

Pragtige dorpie. Huisie karaktervol. Voldoen aan alle behoeftes vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Enkelreisiger

As 'n enkelreisiger met 'n kat wat saamgaan, is dit die perfekte plek.

Uitstekende waarde vir geld. Ek love die plek. Enigste kritiek is dat daar nêrens iets te ete was vir aandete nie. Al die winkels was toe, en die hotel het nie pub-etes gemaak nie. Bring dus jou eie kos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Saam met vriende

Gerieflik.

Baie oulike plekkie vir oornag. Stil en pragtige dorpie. Sal net graag vooraf wou weet dat alle winkels gesluit sou wees vir eet doeleindes. Maar beslis die moeite werd. DIe gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Went to the effort of having all the extras you could ask for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Lekker ontspan in Vosburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Gesin met tieners

In the dot!

Absolutely love the nothing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tokkie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie R
Enkelreisiger

Heerlik geslaap.

Baie goeie waarde vir geld. Heerlik en rustig uitgerus. Ek wens ek kon langer vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese blyplek in 'n rustige omgewing.

Ruim netjiese huis. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon R
Gesin met klein kinders

Great place for a stop over in the Karoo. Private, clean and comfortable.

We had a great night stop over at Vossie Nes. It was comfortable, good value and nice to see the photos of the restoration of the building over time. They were very well prepared for power cuts as well, with solar lights and a gas stove we could use.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Gesin met klein kinders

Netjies, gerieflik.

Kombuis volledig toegerus. Ablusiegeriewe skoon en waterdruk in stort goed. Goeie beddens met oorgenoeg komberse. Fasvrou dadelik beskikbaar en ontvangs vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vossie-Nes se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Hoop om jul weer in toekoms te akkommodeer.
Groete

Vossie-Nes
Istelle G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vossie-Nes is die lekkerste huisie in die Karoo op pad Weskus toe!

Vossie-Nes is die perfekte uitspanhuisie. Daar is alles wat nodig is vir 'n aand of selfs meer se oorslaap. Daar is tot 'n mak kraai in Vosburg wat by Vossie-Nes 'n draai kom maak het. Nicolette is ook baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vossie-Nes se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Hoop jul kom kuier gou weer.
Groete

Vossie-Nes
Lize E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize E

Die huis is perfek vir 'n oornag plek of selfs om 'n paar dae oor te bly.

Vossie-Nes is netjies en als wat mens nodig het. Dis skoon en ons het 'n baie lekker kuier daar gehad. 'n Perfekte huisie in die middel van die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, eg platteland soos net die Karoo kan wees.

Ons wou lankal een nag op Vosburg oornag en kon dit met hierdie besoek doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzan J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap.

Klein dorpie. Vossie Nes baie oulike naam. Vriendelik ontvang. Lekker gebly vir een aand. Sal dit aanbeveel vir mense. Dink ook ons stadsjapies kan gerus die platteland ondersteun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandri V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en veilige oornagverblyf.

Die eenheid is baie ruim, netjies en skoon, met veilige onderdakparkering. Ideale oornagverblyf op pad Weskus toe. Ons het die stilte en sterre waardeer. Vosburg is 'n baie interessante dorpie en beslis die moeite werd om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene T
Enkelreisiger

Lieflik rustig.

Ek was net een aand by Vossie op pad Kaap toe maar die plekkie was skoon, rustig en lieflik na 'n lang dag se ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, die plekkie het als in wat nodig is.

Baie mooi, klein dorpie, ons sal beslis weer daar oornag sou dit op ons pad kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net een nag oorgeslaap maar was baie beïndruk met die pragtige gerestoureerde huis.

Dit het meer as voldoen aan ons verwagtinge, was skoon, gerieflik toegerus en rustig. Ons het twee yorkies saam met ons gehad en ons enigste negatiewe kommentaar is dat, alhoewel die huisvesting troeteldiere toelaat, daar te veel openinge was waardeur die hondjies kon ontsnap. Ons moes hulle dus die heeltyd binne of vasgeketting hou. Ons gashere was baie vriendelik en het selfs vir ons gewag toe ons a.g.v. 'n pap band amper 'n uur laat was. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia E
Enkelreisiger

Lekker en rustige omgewing om oor te slaap.

Goeie akkommodasie halfpad na my bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick V
Enkelreisiger

Slegs 1 aand. Alles was reg.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H
Gesin met tieners

Lovely little house in charming Karoo town.

Vosburg itself was charming and welcoming, and Vossie-Nes even more so. Our host went out of her way to bring us an extra fan as it was very hot, and made sure we had everything we needed. It was comfortable and clean, and more than spacious enough for five of us for one night. A really lovely overnight stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vossie-Nes se terugvoer

Thank you for your review. So glad you enjoyed your stay. Hope to accommodate you again in the future.

Vossie-Nes
Tessa D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjiese kamers genoegsaam vir een of twee nagte se oorbly.

Rustige plekkie, pragtig gerestoureer en opgeknap. Alle geriewe vir 'n paar nagte se oorbly. Veilig. Heerlike Karoo-atmosfeer in die dorp en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaar, netjiese kamers, heerlike groot ruimte om in oor te bly - genoeg vir een of twee nagte se oorbly.

Pragtige gerestoureerde Karoo-huisie. Heerlik rustig geslaap. Alles wat jy nodig het vir lekker oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Saam met vriende

Pragtige gerestoureerde gebou.

Pragtige gerestoureerde gebou met sy geskiedenis. Sal definitief weer daar oornag en het reeds vir ander vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek, sal weer hier oorbly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin S
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Verblyf was net reg vir vinnig oornag. Pragtige kerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Gesin met tieners

Heerlik gebly, lekker middagslapie, en ongelooflike Karoo-sonsondergang!

Lekker warm ontvangs, in die kleine Karoo-dorpie! Skoonste en netjieste plekkie waar ons nog gebly het. Die stilte was heerlik en ek het soos 'n droom geslaap voor die langpad Weskus toe. Baie baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rondine L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rondine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Gerieflik. Alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alta F

Very nice.

The stay was very nice and the cottage clean. Was surprised by a scorpion which was scary though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari J
Gesin met klein kinders

Baie netjies en vriendelik ontvang.

Baie lekker gekuier en vriendelik ontvang. Die muskiete is net 'n groot probleem dalk kamer sproei ook neersit vir gebruik - net voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vossie-Nes se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Sal muskietweerder in kamers sit.

Vossie-Nes
Rita V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Very neat and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Netjies en gerieflik vir oorslaap.

Vossie-Nes is 'n nuut gerestoureerde huisie en die perfekte oornagplek. Alles wat nodig is is beskikbaar in Vossie-Nes. Ons sal weer daar wil oornag op pad na die Weskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie in Vosburg.

Ons sal Vossie-Nes enige tyd sterk aanbeveel vir die persone wat verby Vosburg reis. Ons het regtig baie lekke daar oorgebly. Die braai-area is privaat en ons het daarby saam die stilte van die Karoo geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andalene S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andalene S
Saam met vriende

Baie lekker ruim en netjies.

Goeie waarde vir geld, netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 090
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Victoria- en Van Stadenstraat, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaswlOaXoveK7884s1fUWFDkzif6pzNabHf8uiyWwTKbiRhOjNB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 Corner of Victoria Street and Van Staden Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.574416666667 22.878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem