Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vossie-Nes

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Victoria- en Van Stadenstraat, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Vossie-Nes is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 in Vosburg.

Dié oorspronklike gebou dateer uit 1898, is opgeknap en beskik oor 2 kamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n TV met OpenView.

'n Onderdakbraai-area en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Vossie-Nes sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir Vossie-Nes
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • h/v Victoria- en Van Stadenstraat, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vossie-Nes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vosburg Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Victoria- en Van Stadenstraat, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaswlOaXoveK7884s1fUWFDkzif6pzNabHf8uiyWwTKbiRhOjNB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 4 mense 49 5 1 5 Corner of Victoria Street and Van Staden Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.574416666667 22.878