Paradise Beach Akkommodasie by Vrede | LekkeSlaap
+18

Vrede

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fels-straat 4, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Vrede bied gehalte-vakansieverblyf in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dis naby die strand, talle winkels en restaurante, asook besienswaardighede en doendinge in Jeffreysbaai.

Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens en is meer geskik vir 4 kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Gaste is welkom om bordspeletjies saam te bring.

Daar is veilige parkererplek op die perseel.

Die huis is 10 minute se ry vanaf die hartjie van Jeffreysbaai en die hoof swemstrand.

Slaapplek

’n Bespreking by Vrede sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapsaalbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xSlaapsaalbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fels-straat 4, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fels-straat 4, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQcakS8zD6fJEceu2ErLuL275J6qyRVQCb3eyizEks6PYO8IIoG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 4 Fels Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.102251305735 24.890544283881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za