Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede & Vreugde

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

MARTIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Vrede & Vreugde
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Aletta P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie. Word aanbeveel.

Gerieflike eenheid, baie netjies en veilig. Vriendelike eienaars, baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, dankie.

Heerlik gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Elna, julle is aangename mense. Dankie dat julle die eenheid besonder netjies agtergelaat het. Dit sê so baie van julle as mense.

Vrede & Vreugde
Marie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Alles was baie netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Ek is dankbaar dat julle die verblyf by Vrede & Vreugde aangenaam gevind het.

Vrede & Vreugde
Lance S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what we needed for an overnight stay.

Will definitely stay at Vrede & Vreugde if ever we have reason to be in Ceres in the future. The reason for our visit to Ceres was to run the Ceres Michell's Pass Half-marathon on Saturday, 28th October. Our hosts were most gracious and accommodating. I had mistakenly thought that we could take occupation from 14:00 and therefore arrived at about 14:30 on Friday afternoon. Our host kindly allowed us to settle in even though we were well ahead of the published occupation time of 16:00. Furthermore, on arrival and without even having to ask, our host advised that we would not have to vacate by 10:00, so that I could enjoy a relaxing shower and freshen up after the run. To my dismay, when I got back home at about 13:30 on Saturday, I realised that I had left my running shoes in the room; I immediately phoned our host, who very kindly agreed to arrange for my shoes to be returned to me. Nothing was too much to ask. As to the accommodation itself, it was very well appointed - plenty of cupboard space, a very comfortable bed, clean and neat bathroom with an excellent shower, and perfectly adequate self-catering kitchen facilities. Our hosts also generously provided snacks, rusks, coffee, croissants, and breakfast cereal, smoothies, and more, for our comfort, at no extra cost. All in all, a very pleasant stay with gracious hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Lance, it was good to meet you and host you at Vrede & Vreugde. Everything we do comes from the bottom of our hearts. If we know the reason why our guests are visiting Ceres, we try to treat them accordingly.
You are more than welcome to contact us again.

Vrede & Vreugde
Heleen D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en goeie diens.

Ons was verras met 'n lekker platter en champagne en ballonne om ons geluk toe te wens met ons huwelik. Die eienaars is die vriendelikste twee mense en ons het ons tydjie daar geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Heleen, dit was vir ons 'n groot voorreg dat julle jul eerste huweliksnag by ons wou deurbring. Mag julle liefde vir mekaar altyd blom - deur dik en dun. Kom oornag gerus weer by ons.

Vrede & Vreugde
Ebenezer S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ebenezer S
Saam met vriende

Good stay, nice and warm and cosy.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Hi Ebenezer. It was a privilege to accommodate you.

Vrede & Vreugde
Este H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie welkom ontvang en die plekkie was goed toegerus.

Ons was baie welkom ontvang en die plekkie was goed toegerus met heerlike ontbyt en koffie, eetgoedjies, asook 'n lekker warm en gerieflike/snoesige bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Este, dit was 'n voorreg om julle te bederf. Ons hoop ons sien julle weet iewers in die toekoms. Baie dankie vir die mooi briefie en verrassinkie.

Vrede & Vreugde
Sharon C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid was baie swak het 15:45 daar opgedaag waarna die man wat heeltyd in die huis gesit het, het eers op die kop 16:00 kom oopmaak.

Dis veronderstel om 'n B&B te wees en soos hulle op die email se 'n verskeidenheid van pappe was daar net 4 blokkies weetbix en 2 kleinpakkies meusli, daar was ook yogurt en vrugte, maar in my oë kan jy mos nie 4 blokkies weetbix vir 2 persone gee vir 'n hele naweek nie, daai is mos nie 'n B&B nie, in julle advertensie word daar ook gesê daar is skoonmaakdienste tussen 11 en 15:00. Hulle het nie die bed opgemaak nie, net toe getrek en nie eers skottelgoed gewas en uitgevee nie en nie eers weer skoon handdoeke ingesit nie, moes self skottelgoed was, daar was nie eers seep om jou mee te was nie, moes ons eie seep en handdoeke gaan koop. Die Sondag het ons daai vuil handdoeke in die shower gegooi waarna hulle dit weer op die reëling gesit het. Hulle voertuie het onder die afdak gestaan en ons voertuig het in di reën gestaan. Dit het so verskriklik gereën dat ons voertuig deur gereën het, moet jy nie jou gaste 1ste stel nie, want daar was 'n garage ook waar hulle voertuie kan gepark het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Dagsê Sharon.

Ons is jammer dat dit jou ervaring was. Ek wys jou net vriendelik weer daarop dat inkloktyd vanaf 16:00 is, omdat ons albei werk, my man werk wel van die huis af en was in 'n aanlyn vergadering.

Handdoeke word nie daagliks vervang nie, maar slegs elke derde dag. Basiese skoonmaakdienste word wel voorsien. Basiese respek vir skoonmakers word verwag deur toe te sien dat daar nie uitermate vuil gemors word nie.

Muesli tel as kitspap. Daar was ook genoeg beskuit en ander gesonde peuselgoed. Ons sit koffie uit vir 2 koppies per persoon per dag, maar moes Sondag die potjie weer volmaak, omdat 3 dae se koffie opgebruik is.

Sedert Covid 19 bring gaste hul eie toiletware.

Dit sou dalk goed gewees het as julle, soos ons versoek op die webblad, ons gekontak het en seker gemaak het van inkloktyd en om seker te maak wat julle kan verwag.

Vrede & Vreugde
Sonia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van die huis.

Die naam sê dit alles: Vrede & Vreugde. Mens ervaar die warmte, vreugde en vrede van die plekkie. Maria het ons sommer met die aankoms tuis laat voel met haar mooie persoonlikheid. Maria, dankie dat ons in jul oulike plekkie kon tuisgaan, lekker warm en snoesig geslaap, om nie eens te noem die ongelooflike bederf-eetgoedjies nie - ons het dit nie verwag nie - 10 ster. Ons sal weer daar kom oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Sonia, dit is wonderlik om te hoor dat jul my Maria van 33 jaar so aangenaam gevind het. Ons is ook baie dankbaar dat jul Vrede & Vreugde as 'n tuiskoms ervaar. Ek sien so uit daarna om julle weer hier te ontvang.

Vrede & Vreugde
Jakobus A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jakobus A
Saam met vriende

Sal nooit ooit weer gebruik nie.

Ek het gevra vir blyplek vir twee mense, maar as jy daar kom, is dit net geboek vir een persoon. Het gevra vir twee enkelbeddens, maar was net 'n dubbelbed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Dagsê Jakobus. Ek is jammer as jou ervaring onaangenaam was. Ons inligting op die webtuiste dui aan dat ons 'n dubbelbed het. Ook op die foto's is 'n gewonde dubbelbed. Dit is jammer as jy dit mis gelees het.

Vrede & Vreugde
Waldo K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Waldo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het gemaklik oorgeslaap.

Die kamertjie was baie klein. Spasie was beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avalona V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avalona V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room is small, but if you are only using it to sleep there while on business during the day then it's perfect.

The room was clean, the surrounding area is very safe, and it's near all amenities, I would definitely use it again when I come for another squash tournament. We did not make use of the entire space, as it is attached to the house but the room was as per the pictures. We struggled with the Wi-Fi but I believe in having backup so I had data. All in all a nice, small, cosy space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mossie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mossie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en veilige oornagverblyf.

Baie netjiese en skoon akkommodasie. Heerlike snacks, sap en verskillende ontbytpap, en Lindt chocolates vir Valentynsdag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Mossie, dit was 'n voorreg om julle te kon bederf. Ons sien daarna uit om julle met jul volgende besoek 2024 aan Ceres, weer te ontvang.

Vrede & Vreugde
Wilhelm L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Inderdaad vrede en vreugde.

Met ons aankoms, was ek en my eggenoot baie beïndruk met die akkommodasie. Dit is baie skoon en net, en die gasvrou was baie professioneel en vriendelik. Beste diens in 'n lang tyd. Sal Vrede & Vreugde enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Wilhelm, dit was 'n groot vreugde om julle te huisves. Mag vrede julle pad vul.

Vrede & Vreugde
Hannes H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus en ontspan. Netjies, gerieflik en veilig.

Eienaar is vriendelik. Ons is hartlik ontvang en vinnig gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Hannes, dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Vrede & Vreugde
Marina F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, waarde vir geld.

Plek baie netjies, met alles wat ons nodig het. Vriendelike ontvangs en was ekstra bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Marina, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Dankbaar dat julle tuis gevoel. Ons hoop ons sien mekaar weer iewers in die toekoms.

Vrede & Vreugde
Elna T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, gerieflik en netjies.

Ons het by Vrede & Vreugde oornag op pad van Sutherland na Paternoster op ons"sloer-toer" deur die Noord-Kaap en 'n stukkie van die Wes-Kaap. Ons gasheer was vriendelik en Vrede & Vreugde het in ons behoefte voldoen, naamlik om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Elna, dit was 'n voorreg om julle te huisves.

Vrede & Vreugde
Adri D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oornag.

Baie dankie vir die heerlike oornaggeleentheid by julle. Dankie vir die lekkernye en goedjies, dit het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Dankie, Adri. Dit was goed om julle te kon bederf. Hoop jul kuier nog heerlik rond.

Vrede & Vreugde
Annette L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap.

Vriendelike ontvangs. Die kamer met die badkamer baie netjies en is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Dankie, Annette. Dit was goed om jou hier te ontvang.

Vrede & Vreugde
Neels V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en het ons welkom laat voel. Netjies en lekker eetgoedjies.

Kan beslis 'n aanbeveling doen vir iemand wat 'n netjiese oornagplek in Ceres soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Neels, dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Volgende keer kom julle bietjie langer oorbly, sodat ek julle na al die mooi en besonderse plekke in die omgewing kan neem.

Vrede & Vreugde
Charles D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, clean and comfortable.

This is a very nice and comfortable cottage with everything one needs. We would go there again when going to Ceres.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Charles, I really appreciate your feedback and is glad the unit met your needs.
We enjoyed hosting you here and you're welcome to visit us again.
Vrede & Vreugde to both of you.

Vrede & Vreugde
Marita J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Baie vriendelike mense.

Die plek is baie netjies en skoon. Martie het baie moete gedoen en sy het die ekstra myl gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Die plek was baie mooi gemaak. Dit is een van die beste plekke waar ek al geslaap het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Beste Coetzee, jy was 'n baie aangename gas. Dankie dat jy by ons oorgebly het. Die mooi terugvoer word regtig baie waardeer. Ons hoop ons sien jou weer.

Vrede & Vreugde
Thinus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse wegbreekplekkie!

Martie en Bennie was die beste! Hulle is hartsmense en het die ekstra myl vir ons gestap. Sal dit definitief aanbeveel. Aandete was uit die boonste rakke wat Martie vir ons gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Hi Thinus en Zelda. Ons het julle verblyf hier baie geniet. Dit was héérlik om julle te bederf. Dankie vir die koskompliment. Ek waardeer jul mooi terugvoer regtig baie. Onthou, jul is altyd welkom om weer by Vrede & Vreugde te kom oorbly. Ek sal sorg dat jy jou afvaldis dan kry. Zelda kan lasagne eet.
Mooi bly en kyk mooi na julleself.

Vrede & Vreugde
Pine P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P
Besigheidsreis

Baie aangenaam, presies wat ek benodig het. Vriendelike ontvangs en baie goeie diens.

Goeie, veilige verblyf. Vrugte, koue water, melk ens. het mens baie welkom laat voel. Goeie lig in kamer vir werk op rekenaar, 'n tafel om op te werk is dadelik voorsien. Waaier in kamer het goed gewerk op 'n aand waar die dagtemperatuur 37 grade was. Badkamer het alles wat nodig is, met gerieflike stort en spieël bo die wasbak waarin ek, kort outjie, ook kon sien. Yskas, mikro, "zink" en genoeg borde ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede & Vreugde se terugvoer

Dagsê Pine.
Dit was 'n voorreg om jou die paar dae te kon huisves. Ek is baie dankbaar jy het gerieflik gebly en welkom gevoel.
Baie, baie dankie vir jou gedetailleerde terugvoer. Dit laat my hart sommer warm klop en ja, ek is self kort, daarom wou ek die spieël laag genoeg hê vir mensies soos ons.

Vrede & Vreugde
Vanaf R640
R640 R549
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
R640 R549
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
R640 R549
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1665278162c88e160a0b6fc14aa46b6a3eaa1aa079c38d67f14a5e5035fce34a0d748d4ac63b17234fcbf4070413cd8cc7c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R640 nouVanaf R549 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 40 Porter Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.36363124891 19.315361588955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem