Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Vrede
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riaan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C
Gesin met tieners

Vrede.

Baie dankie. Ons het baie lekker gebly in Vrede en sien uit na die volgende keer se bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C
Gesin met klein kinders

Lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly in Vrede. Die kamers was groot genoeg en elke kamer het 'n badkamer. Die leefarea en kombuis het ook meer as genoeg beweegspasie gehad. Ons was 4 grootmense en 3 kinders. Dit was koud in Tergniet, maar ons is met warmte omvou elke keer toe ons deur Vrede se deur loop. Die huisie was 'n gemaklike temperatuur tenspyte van die koue buite. Ons het op die gras voor die huis parkeer aangesien die strate nou is. Die sypaadjie is laag so ons kon met 'n kar ook daar opklim. Die strand naby Vrede is fantasties vir kinders! Tydens laaggety was daar baie poele om in te swem tussen die rotse met 'n groot verskeidenheid visse om te sien. Daar is ook 'n getypoel wat soos 'n klein swembad op die strand is! Die strand was net nie loopafstand vir ons nie. Dis so 2 minute se ry van Vrede af (so steeds naby), maar met klein kinders wou ons nie die loop aandurf nie. Daar is ook 'n afdraende strand toe. Ons sal definitief weer hier gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Bly julle het lekker gebly.

Vrede
Frans H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans H
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het. Sal weer daar bly.

Baie lekker gebly. Lekker naby aan see en als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf in Tergniet.

Baie dankie Marlize, ons het baie lekker in Vrede gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizle J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizle J

Baie netjies. Goeie geriewe. Het altyd krag gehad al was daar loadshedding.

WiFi en DStv is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo E
Besigheidsreis

Uitstekend.

Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josh D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josh D
Saam met vriende

Stunning.

Comfortable, spacious and very relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede se terugvoer

Thank you very much. Glad you enjoyed your stay.

Vrede
Dr Antonie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Antonie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklilik baie lekker gebly. Baie goeie fasiliteit.

Ruim, skoon en baie netjies. Heerlike braaiplek onderdak. Kamers ruim met genoeg pakplek in netjiese kaste. Badkamers baie netjies en funksioneel. Kombuisgedeelte baie netjies en ruim. Heerlike groot vertrek waar almal saam kuier. Volledige TV-pakket met Kyknet en sport!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Vrede
Annamarie O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie O
Gesin met klein kinders

Fantasties se plek. Sal weer daar bly.

Alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede se terugvoer

Baie dankie!

Vrede
Jacques C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, netjies en goed ingerig. Alles en meer as wat jy van 'n selfsorgeenheid verwag.

Mooi uitsig in rigting van George. 10 minute se stap na strand. Baie rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vrede se terugvoer

Baie dankie!

Vrede
Jaco O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjies. Lekker naby die see.

Huis is baie netjies. Alles is daar wat nodig is vir 'n selsorg-eenheid. Baie lekker area en naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D
Gesin met tieners

Family holiday.

Very pleasant stay and well equipped unit (dishwasher and washing machine). Not too far to walk to the beach. Parking is on the pavement in front of the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielerus.

Baie dankie vir baie lekker naweek. Pragtige ruim, netjiese woonstel met alles wat nodig is om gemaklik te kuier. Veilige ligging naby see. Heerlik gekuier dankie, sal gaaf wees as WiFi beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roshan N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshan N
Gesin met klein kinders

Very peaceful.

Near to other places of interest to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek.

Baie lekker gebly vir 14 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Die plek was ideaal. Alles is daar wat jy nodig het. Plek was baie skoon en netjies. Ons het 'n fantastiese naweek daar gehad. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa J
Gesin met tieners

Baie netjies en goed ingerig.

Baie goed ingerig. Sal enige tyd weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanri S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri S
Saam met vriende

Vrede is 'n netjiese, skoon plek en 'n lieflike omgewing.

Ons was baie tevrede met Vrede en het lekker gebly en sal maklik weer gebruik maak van Vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudine F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudine F
Gesin met tieners

Aangenaam.

Baie gerieflike, bekostigbare verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zylstraat 47, Tergniet, 6526, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e2c930a3d3062f3ed84d9be3ed62b6122017903f341e21ead9d7df6028510ecbb5bc63c9b4460a57e3196718a33fa54d4f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 47 Van Zyl Street Tergniet 6526 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066498068978 22.198895114331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem