Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zylstraat 47, Tergniet, 6526, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Vrede bied gehalteverblyf in Tergniet vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 2 badkamers, 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Een slaapkamer het 'n dubbelbed, een slaapkamer 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Dit het ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.

Badhanddoeke word op versoek voorsien.

Die sitarea het gemaklike rusbanke. Die volle DStv-pakket en WiFi beskikbaar. Daar is genoeg sitplek in die eetarea.

Die huis het alternatiewe kragbronne, so geen beurtkrag nie.

Die onderdakstoep het lieflike braaigeriewe.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Vrede sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Vrede
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Van Zylstraat 47, Tergniet, 6526, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zylstraat 47, Tergniet, 6526, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e2c930a3d3062f3ed84d9be3ed62b6122017903f341e21ead9d7df6028510ecbb5bc63c9b4460a57e3196718a33fa54d4f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 47 Van Zyl Street Tergniet 6526 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066498068978 22.198895114331