LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vrede Fountain House | LekkeSlaap
+20

Vrede Fountain House

Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jan 2022 tot 31 Des 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vrede-plaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 R3 086 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Fountain House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis op 'n Karooplaas wat al vir 4 generasies aan dieselfde familie behoort. Die plaas is 42 km van Graaff-Reinet af (waarvan 20 km 'n goeie grondpad is). Dis die ideale plek om te ontspan omring deur panoramiese uitsigte op die omliggende berge.

Die huis het 3 slaapkamers, 'n kombuis, 'n sitarea en 'n eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die ruim kombuis het 'n oond, stoof, yskas en 'n ontbyttoonbank. Die leefarea het sitplek vir 6 gaste rondom die etenstafel en daar is 'n sitarea wat toegang bied tot 'n lieflike dek met uitsigte oor die landskap.

Gaste kan in die veld stap, voëlkyk of in die rivier aan die onderpunt van die huis swem. Die dek het buitemeubels en is dus die ideale plek om met 'n boek te ontspan of die uitsig in te neem. De Vrede-plaas is op 'n bewarea met toegangsbeheer. Die nodige toegangskodes sal op die inklokdatum aan gaste gestuur word.

Slaapplek

’n Bespreking by Vrede Fountain House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Vrede Fountain House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • De Vrede-plaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Vrede Fountain House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
R3 600 R3 086
per nag, vir 7 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R3 086
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vrede-plaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFeVz9KFoij3bjJT3f25r3LjnnsyAcoouTe2vRFhFAcTzYTBH0O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600, nou Vanaf R3 086  per nag, vir 7 mense 21 5 1 5 De Vrede Farm Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.225638170101 24.217569341139
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!