Vrede Huisie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vrede Huisie is 'n lieflike gerestoureerde huis in die hartjie van McGregor. Dit het 'n groot stoep wat na noord front en 'n groot braai-area met 'n plonspoel in 'n pragtige tuin.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die kothuis het 'n groot solderslaapkamer met 2 enkelbeddens met 'n aparte badkamer met 'n luukse pootjiesbad. Die onderste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n groot en suite-stort. Daar is 'n lieflike leefarea bo wat toegang tot 'n stoep bied. Dit het 'n dubbelslaapbank. Elektriese komberse is in die winter beskikbaar en waaiers in die somer.

Vrede Huisie het 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n binnebraai-area met 'n kroeg en 'n groot TV, 'n oopplan-sitkamer met 'n kaggel en 'n eetarea. Die kothuis het 'n groot tuin, braai-area en 'n plonspoel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Vrede Huisie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Wynkelder
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vrede Huisie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 350 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za