Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede Lekkerrus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleckstraat 47, Vrede, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vrede Lekkerrus bied selfsorgkamers op die eienaar se perseel in Vrede. Hierdie bekoorlike dorpie is 'n rustige wegbreekplek vir diegene wat die besige stad wil ontsnap.

Vrede Lekkerrus2 het 'n oopplan-uitleg, sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n yskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n ketel in die eenheid. Ander geriewe sluit 'n TV met gedeelde DStv in. 'n Braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Vrede Lekkerrus1 is 'n aparte woonstel met sy eie ingang en veilige onderdakparkeerplek. Daar is een slaapkamer met twee enkelbeddens en ingeboude kaste. Een badkamer met handdoeke, 'n stort, bad, 'n wasbak en toiletgeriewe. Daar is 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en met ontbytpap en beskuit voorsien word.

Vrede Lekkerrus3 is 'n eenslaapkamer-eenheid met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof en oondjie, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het 'n TV met DStv, 'n aparte ingang, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Langberg-voetslaanroete en Vrededam in. Gaste kan ook bergfietsry, gholfspeel, abseil en visvang. Daar is goeie eetplekke naby hierdie verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fleckstraat 47, Vrede, Vrede, 9835, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrede Vrystaat
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleckstraat 47, Vrede, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZJqDktXOYrVgjufwxQ8lUr26mkMnY4uAIonDgtwqPBHRMzoMto?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 47 Fleck Street Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.432647319974 29.1608285202
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem