Vrede Plaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vrede Plaas is 'n bekoorlike plaashuis op 'n Karoo-plaas tussen Calvinia en Williston. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vreedsame plaaswegbreek.

Dié plaashuis beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Gaste kan op die plaas voetslaan en die Karoo-dorpies in die omgewing verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Vrede Plaas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vrede Plaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false