Piet Retief Akkommodasie by Vredenhoff Gastehuis | LekkeSlaap
+24

Vredenhoff Gastehuis

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 19A, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Vredenhoff Gastehuis is 'n bekoorlike B&B in die prentjiemooi dorp, Piet Retief. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die gastehuis het slaapplek vir 12 gaste in 6 dubbelkamers of 'n gesinskamer wat elk sy eie en suite-badkamer het. Daar is 5 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed.

Elke slaapkamer het addisionele geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die gastehuis het ook gratis WiFi, veilige parkeerplek, wasgoeddienste en 'n gemeenskaplike eetarea.

Piet Retief is 'n gewilde bestemming vir voëlliefhebbers en dit bied uitstekende geleenthede vir voetslaan en gholfspeel.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Vredenhoff Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Du Toit-straat 19A, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Vredenhoff Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 19A, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1y2V3sboZrUcnGJ2W7gXiXHIKdb766t0tp94WGCo28vowdIYiO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 19A Du Toit Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.002341820805 30.806013374939
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za