Lichtenburg Akkommodasie by VredeRust | LekkeSlaap
+7

VredeRust

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 27, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

VredeRust bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Lichtenburg, 'n oulike plattelandse dorp in Noordwes. Verblyf word aangebied in 'n vrystaande eenheid met slaapplek vir 2 gaste.

Die knus eenheid bestaan uit 'n oopplan-leef-, kombuis- en slaaparea. Dit het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid het ook lugversorging, 'n werkstasie, mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n sitarea.

Daar is parkeerplek agter die elektriese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kortstraat 27, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lichtenburg Noordwes
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 27, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89232e0a7592828707ae8cda0d70623057273013da97d4b76f614f50fb14130b9069c886ce09dc7fb7acda5391652b7e5f02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 27 Kort Steet Lichtenburg 2740 Noordwes 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -26.150315 26.166336
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za