Vredevallei

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vredevallei is 5 km vanaf Robertson geleë en bied gehalte-plaasverblyf. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek in die pragtige Kaapse Wynlande. Daar is verskeie wynplase en restaurante in die area waar gaste kan wynproe, ander doendinge aanpak en geskiedkundige besienswaardighede besoek. Die plaas is in die Keurkloofvallei net buite Robertson en grens aan die Dassiehoek Natuurreservaat.

Verblyf word aangebied in 1 plaashuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en daar is 'n eetkamer met oorgenoeg sitplek, asook 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Daar is braaigeriewe en 'n lieflike patio waar gaste die natuurskoon en vars lug kan geniet.

Die plaas is sowat 150 km vanaf Kaapstad, Hermanus en Gansbaai.

Daar is ook verskeie voetslaan- en bergfietsry-roetes in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Vredevallei sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Telefoon
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vredevallei gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 320 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za