LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vredevlei Plaashuis | LekkeSlaap
+30

Vredevlei Plaashuis

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Vredevlei Plaashuis
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annatjie F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie F
Gesin met klein kinders

Tien uit tien!

Pragtige ruim huis met groot kamers en oorgenoeg leefruimte. Ons het ongelukkig eers laat daar aangekom en was ongelukkig reeds slaaptyd. Willem het soveel moeite gedoen om ons te kom verwelkom. Ons het so lekker geslaap en wou nie regtig die volgende oggend inpak nie. Die voëlgeluide is fantasties. Die braaihout wat voorsien is was genoeg om heel nag by 'n vuurtjie te kon sit. Daar is lekker beskuit, melk en lekker koffie voorsien vir jou gebruik Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Bea V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea V
Gesin met klein kinders

Wow! So mooi en stil!

Dit was 'n verademing in die stilte van die Karoo! Groot droom het uitgekom dat ons op die plaas kon slaap en die skape om ons in die oggend saam met die perde was fantasties! Dankie.

Vredevlei Plaashuis's terugvoer

Baie dankie Bea! Bly jul het dit geniet! Kom kuier gerus weer! Mooi bly!

Vredevlei Plaashuis
Jaco V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Heerlike plaasvakansie met egte gasvryheid, definitief aan te beveel.

Dankie vir jul gasvryheid. Hoop om julle weer te sien.

Emmett D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmett D
Gesin met klein kinders

Willem is baie gasvry en het baie moeite met die plaashuis gedoen.

Sien sterre.

Louis V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike, veilige en rustige oasis, weg die stad se gejaag!

Die Vredevlei gasteplaas kom niks kort nie. Alles was in plek en die eienaars se aandag aan detail maak die verblyf eersteklas. Die huis is groot, ruim netjies met lifelike bome en tuine rondom die plaas werf. 'n Ware paradys na die lang pad tussen Johannesburg en die Kaap.

Paul G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G
Enkelreisiger

Excellent accommodation.

Beautiful farm. Could add a bottle opener.

Judy S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy S
Gesin met klein kinders

Was baie lekker oornagverblyf in 'n rustige plaasatmosfeer, ver uit die stad uit!

Baie vriendelike en aangename gasheer. Ons het die hele huis vir onsself gehad. Die area is ver uit die stad uit en baie rustig en afgeleë op die plaas. Vir mense vanaf die besige stad, was dit perfek. Baie dankie!

Vredevlei Plaashuis's terugvoer

Groot waardering. Baie dankie.

Vriendelike Groete,
Vredevlei Plaashuis

Vredevlei Plaashuis
Vanaf R2 900
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R2 900
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R2 900
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredevlei Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOG4JKdAwCyR3GtmG2Z7E4UGX1UF77y1iucfkqQnYS6PzEQ9ecx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900  per nag (vir 10 persone) 7 5 1 5 Farm Vredevlei Trompsburg 9913 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.984013888889 25.545661111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!