LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vreklekker Selfsorg | LekkeSlaap
+21

Vreklekker Selfsorg

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Vreklekker Selfsorg
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Liesl U - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl U
Gesin met klein kinders

Dit was lekker naby aan die see en baie netjies en skoon gewees. Het dit baie geniet.

Baie geniet. Lekker vir ’n groot gesin of vriende saam.

Angelina V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelina V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, rustige omgewing.

Baie lekker gekuier dankie.

Chris J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Gesin met klein kinders

Was vrek-lekker en omgewing veilig en rustig.

Omgewing is veilig vir kinders. Vrek-lekker huis is gepas vir gesin en sal beslis weer kom.

Megan F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en rustige see-wegbreek!

Het so lekker gekuier! Skoon en netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Sylvia H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia H
Gesin met klein kinders

Dit was vrek lekker.

Stunning en vriendelike Francios en Danita. Het ons so tuis laat voel. Die plekkie is skoon en netjiese met als wat jy nodig het vir 'n vakansie. Selfs paaseiers vir kinders op kussing gelos, wat hulle baie impress het, wat wys die klein dingetjies tel vir hulle en so maak hulle die verblyf spesiaal. Duine so naby ons kon die kinders hoor speel en dit was baie veilig. Ons het vrek lekker gekuier en sal weer kom.

Gert O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gert O
Gesin met tieners

Lekker gebly, lekker stil in mooi omgewing maar selfsorg kan verbeter.

Die eenheid was mooi skoon en netjies. Ons het in Vreksleg gebly. Die eenheid is klein so Vreksleg is nie vir 4 volwasens nie. Die huis het alles wat benodig is. Die enigste klagte was die kombuiskaste wat 'n onaangename reuk het en alles binne ruik daarna. Die kamers se kaste het ook 'n onaangename reuk wat jou klere ook daar na laat ruik. Die kas in die 2de kamer se kas het nie 'n rak in waar jy klere kan opsit nie. Die badkamer is voldoende. Die verbyf was lekker want jy is in loopafstand vanaf strand, restaurant en winkel.

Vreklekker Selfsorg's terugvoer

Gert, baie dankie vir jou kommentaar. Dis ongelukkig 'n algemene verskynsel dat houtkaste by die see geneig is om bedompig te raak agv die seeklimaat. Ons neem kennis en doen graag meer moeite om die plek vars te hou. Julle is enige tyd welkom om weer te kom en hopelik dan vreklekker te bly soos wat heelwat mense kan getuig wat herhaaldelik hiernatoe kom.

Vreklekker Selfsorg
Marlien J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlien J
Gesin met klein kinders

Eenheid is netjies en skoon.

Ons het dit geniet om binne loopafstand te wees van die strand.

Henri L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri L
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, lekker vir 'n gesinsvakansie.

Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Harder Straat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExYzZjYjgzLTFiOTUtNGQxYS04NjU1LTEzYTQ2MDZkZjVhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 9 Harder Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.395707413851 20.850381255113
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!