Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vreugde Gasteplaas Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Venessa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D
Gesin met tieners

Pragtig, salig, gemaklik.

Ons is vriendelik ontvang toe ons laat gearriveer het. Die kothuis was silwerskoon, keurig versier, gemaklik en pragtig. Daar was genoeg water en melk in die yskas, koffie en tee, en ligte vir die kragonderbrekings. Dit is tjoepstil op die plaas en die sterre was asemrowend. Ons wens ons kon langer kuier by ons warm gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Gesin met klein kinders

Plaasverblyf uit die boonste rakke.

Wat 'n pragtige plekkie! Ruim vertrekke en goed toegerus. My kinders het die speel kombuisie vreeslik geniet en is selfs bederf met die 'crop duster' wat vroegoggend oor die huis gedraai het. Sal volgende keer langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilsa L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa L
Saam met vriende

Vreugde Gasteplaas Self-Catering. Rustige plek.

Baie vriendelike ontvangs. Lekker gaan stap. Baie netjies en ten volle toegerus. Kort net een ding. Tuisgebakte boere beskuit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourika G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika G
Gesin met klein kinders

Rustig, stil, aangenaam.

Het daar oornag op pad see toe. Laat daar aangekom en is vriendelik verwelkom. Baie mooi plek, weg van die snelweg. Grondpad tot by die gasteplaas, maar dit is die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Lourika ek stem saam dit is absoluut die moeit werd om die 3 km grondpad na die paas toe te ry. As 'n mens natuur en stilte wil ervaar gaan jy dit nie langs die groot paaie kry nie en daar is seker ook min plase wat nie oor grondpaaie beskik nie. Hoop ons sien jul gou weer. Vreugdegroete Katie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Stephan T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan T
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs.

Ons is gul ontvang op 'n koue laatherfsaand, en Pieter het alles wat nodig was goed verduidelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
H S E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H S E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Sekerlik een van die rustigste, vriendelikste, netjiesste, veiligste plekke om te oornag. Hoogs aan te beveel. Lekker gekuier by Pieter en Bella, die springbok. Die WiFIiwas sommer net bakgat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Hallo Hennie baie dankie vir jul mooi terugvoer. Geniet die grondpaaie met jul Jimney.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Bianca V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Gesin met tieners

Dit was asemrowend mooi.

Baie vriendelik ontvang in 'n mooi rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met vriende

Baie lekker rustig.

Baie vriendelike mense, ons het dit baie geniet daar, sal baie graag weer wil gaan maar net vir baie langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M
Gesin met tieners

Best place to disconnect, rest, and become human again.

Katie and Pieter were amazing. They couldn't do enough to make our stay successfull. Even bringing us games and having very interseting conversations about the animals and trees. The chalet is beautifully decorated and has everything you need, even for load-shedding. There was Wi-Fi which some used, but it was really nice to just be. We spent so much time on the stoep, listening to all the different birds and watching the animals and all their comings and goings. The sunsets were beautiful and were even nice when it rained. My husband and sons went for long walks, even the farm worker was very friendly and took my 21-year-old son fishing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten V
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay with very helpful, friendly owners and staff.

Thank you, it is a beautiful cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stopover point between Joburg and Durban.

Katie was so friendly and helpful. She was very accommodating when we asked if we could bring our dogs. She had the room cleared out so that there was more space for them. Our room led out onto a courtyard and they could roam around it freely. We were made welcome by the friendly staff. The room was clean and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Hi Jenny sorry we missed you. I must say it was an absolute exception to accommodate you with the dogs. We are not really pet friendly and only for the reason that some people do not want to stay in rooms shared with dogs and because of the small animals and birds on the farm. I still think it would be much better if you used the allocated space which had a big empty room for the dogs. We hope that the dogs did well with the dog show in Reitz/Frankfort. Vreugdegroete Katie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Ria S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Gesin met klein kinders

Dit was vreugde om te oornag in so 'n netjiese, skoon plek.

Die stilte op die plaas het ons gepas. Die gasteplaas voorsien ook die nodige ligte indien daar 'n kragonderbreking is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Hoop ons sien jul gou weer.
Vreugde groete,
Katie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Adri L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L
Gesin met klein kinders

Kos vir die siel! Stilte en kalmte. Perfekte plek om te gaan rus.

Sal beslis weer gaan. Dit was skoon en netjies en goed toegerus om aan al mens se behoeftes te voldoen. Pragtige eenheid en die kinders het dit geniet om die diere van nader te beskou. Met ons volgede besoek sal die tegnologie by die huis bly en die bordspeletjies saam gaan! Perfekte plek om na 'n dol besige tydperk net op te vang en weer verhoudings te versterk. Dit is als in die naam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Dankie Adri. Sien uit om jul weer te ontvang. Vreugdegroete, Katie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Derick W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en egte Vrystaatse gasvryheid.

Vreugde Gasteplaas is die antwoord as 'n reisiger op soek is na netjiese, veilige en rustige oornagplek in die omgewing van Warden. Die eienaars heet gaste persoonlik welkom en verskaf alle inligting wat belangrik is betreffende die akkommodasie, bv. sleutels, hekke ens. Die kamer en kombuisie is goed ingerig, daar kom niks kort nie. Baie dankie, ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Dankie Leana vir jou terugvoer. Dit was weereens lekker om jul soos vorige kere te ontvang. Ek is bly jul het dit ook so geniet in die Wildtuin. Sien uit om jul volgende jaar weer hier te verwelkom. Vreugde-groete, Katie.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Mathilde S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent overnight spot.

We found this an excellent place to stop for the night. We arrived at almost sunset, and had a quiet evening, after 11 hours on the road. Comfortable beds, quiet surroundings and a small kitchen provided a relaxed evening and restful night before an early start the next day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Thank you Mathilda, glad you enjoyed your stay.
Katie.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Morné D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné D
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier by Vreugde Gasteplaas.

Baie vriendelike ontvangs, lieflike verblyf, pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil plaasatmosfeer.

Gasvrou het ons gewaarsku oor modderpad - moeilik begaanbaar met sedanmotor gedurende reenseisoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer jul het die laaste 800 m van die 3 km grondpad sleg getref. Maar soos seker al die dele van die land het ons die laaste paar weke abnormale reënval gehad en was dit onmoontlik om die pad te probeer skraap. Die pad is gewoonlik heel jaar baie begaanbaar, self met ‘n sedan motor al reën dit soms. Ek is seker meeste van ons land se paaie is na die baie reën nogal ‘n uitdaging. Glo die pad sal beter wees as jul weer kom.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Deon M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Gesin met klein kinders

Wat 'n wonderlike ervaring.

Ons verblyf in die kothuis was onvergeetlik. Katie en haar man was só aangenaam en bedagsaam. Huis was só mooi binne, pragtige skilderye, só smaakvol, kleurvol en kreatief versier. Katie is ń regte kunstenaar. Die kinders het die hasies, die skape,die beeste en die ganse vreeslik geniet. Wens ek kon meer as 5 sterre gee. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang. Baie privaatheid gehad. Baie netjies. Baie stil. Alles waarvan ek en my man hou.

Pragtige rustige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brahm H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brahm H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, beeldskone uitsig.

Ideale oorslaap wanneer ons vanaf Durban na Pretoria reis. Vêr genoeg van hoofpaaie om rustigheid te verseker, naby genoeg om nie tyd te vermors nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason P
Gesin met klein kinders

Lovely place with great hosts!

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lindy Z
Gesin met tieners

Stayed well.

Being reminded of checkout time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Dear Lindy,
Thank you for your feedback in which we are very much disappointed as we proud ourselves of our high standards and willingness to accommodate our guests in every possible way.

We were not aware of any problems. As we handed over the cottage to you it was in the same state that we would offer it to all of our other happily guests staying in the cottage. Unfortunately we did not have cleaning services over the festive days (December) as like most other accommodation facilities and of which you were informed with your reservation as well as with your check in. We are also very happy if our guests leave the home in a state of order as far as possible in which they get it as we do not ask an additional cleaning fee as most of the accommodation facilities do.

We did a thorough check in with you and showed you around. We were there twice to hear if everything was in order and also welcome you to our home if you need anything.
As with our other guests we tried not to disturb or intrude and to give as much privacy as we possibly can.

We are also always very lenient with our checked out time if we don’t have to get the place ready for other guests that booked in at 14:00. But unfortunately we had to stay by our check out time that is in par with other guest houses, to clean the 3-bedroom cottage so that we can offer our new guests a clean place.

If you consider that you took the cottage and a studio for 7 people over high season, we think that the quoted price was definitely budget friendly.

We felt bad that the weather was not playing together as we had a lot of rain and would even changed that to satisfy our guests if it was possible. Just a pity that you tried to burn a very big wooden stump in the antracite stove which only uses antracite coals, and in the process break a few of the little glasses that is not easy to come by. We also struggled to get out the big stump of the stove.

Again we are very sorry that our standards did not meet your demands.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Bea W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea W

Netjies, pragtige omgewing, naby die dorp (ryafstand), baie vriendelike diens.

Die uitsig is pragtig en die verblyf skoon en netjies. Sou dit as waarde vir geld bestempel. Uitkloktyd is 09:00, wat ons nogals vroeg ervaar het. Baie vriendelike eienaars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Hi Bea, dit was aangenaam om jul jong klomp hier te kon ontvang. Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Ons uitklok tyd is dalk bietjie vroeg, maar ook soos in jul geval bied ons gewoonlik ons gaste nog grasie indien ons nie besprekings het vir dieselfde dag nie.
Aangesien ons basies ‘n klein onderneming is en nie oor baie arbeid beskik nie moet ons by die uitklok tyd hou. Jammer as daar ierwers ‘n kommunikasiegaping was aangesien my man vir jul gesê het dat jul eers later kan uitklok en ons gedink het jul gaan nog lekker saam kuier omdat baie van julle van oorsee af gekom het. Vreugde-groete, Katie.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Kurt M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is very clean and is more than enough for a night.

First time in a really long time that we had an evening with no light pollution, the perfect opportunity to to photograph the Milky Way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie B
Gesin met tieners

Ons het net 'n naweekwegbreek gesoek om bietjie uit die gejaagde lewe uit te kom.

Die eenheid is gerieflik en groot. Dit is baie rustig en die natuur, veral naggeluide, was besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rusplek

Wat 'n vars, heerlike ondervinding. Ons het so lekker hier gebly, sal definitief weer hier stop. Die kamers is superskoon, beddens baie gemaklik. Vrystaatse gasvryheid in aksie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Baie netjiese en ruim kamers.

Dit is die tweede keer dat ons op Vreugde Gasteplaas oorslaap. Die kothuis is heerlik ruim en meer as voldoende vir ons gesin van 5. Baie netjies met die mooiste dekor. Word beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Bake dankie Sonja. Julle is altyd welkom.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Adelle C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en stil

Was baie beïndruk met hoe netjies die verblyf was. Die eenheid het ’n stoepie met ’n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve V

Baie rustig.

Het n heerlike naweekwegbreek gehad. Mense is baie gasvry. Kothuis is goed toegerus. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hypersure Insurance Brokers G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hypersure Insurance Brokers G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig. Mooiste sonsondergang!

Omdat plaasroof altyd in die nuus is, is mens geneig om maar bietjie bangerig te wees, maar dis so rustig op Vreugde Plaas, ek was bang, maar dit het nie my verblyf oorheers nie. Ek hou so baie van die stilte! Baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bev D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev D

Wonderful hospitality and perfect for an overnight stay

The rooms are so thoughtfully set up with everything available that you may need. We were warmly welcomed and had a very pleasant stay. Will definitely return and highly recommend Vreugde Gasteplaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Pynlik netjies in 'n pragtige omgewing.

'n Wonderlike plaaservaring vir oud en jonk met die Oos-Vrystaat se oop vlaktes, pragtige sons ondergang en boere gasvryheid. Ons het hoë standaarde en vreugde gasteplaas was 5 ster gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Mooi plek met goeie gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pw G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pw G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, ons het baie welkom gevoel.

Ons is baie vriendelik ontvang, ons sal vir seker weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karel D
Gesin met klein kinders

Baie netjies en vriendelike bestuur.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette R
Gesin met tieners

Rustige plaasatmosfeer.

Lieflike plek wat uiters skoon en netjies is. Het heerlik geslaap en die gasvryheid van die eienaars was opmerklik. Sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schulita-ann S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schulita-ann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dankie dat julle vir ons ekstra spesiaal laat voel het deur ons inkloktyd te kon verander en ons op hoogte gehou het nader aan ons kuiertjie- baie professioneel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was netjies en goeie gehalte.

In alle opsigte was dit uitstekende oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly reception and departure, typical farm and platteland atmosphere with plenty sounds of nature like wild birds and cattle.

We had a pleasant evening on the farm with all the nice sound which I recall from my youth as I grew up on a farm. Surprised to see frost on the grass and my vehicle the next morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Rustigheid.

Jy kan beslis jou batterye gaan laai op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, stil, skoon, gasvry.

Dit is oor die algemeen klein en stil dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene V
Gesin met klein kinders

Baie mooi, skoon en netjies.

Lekker beddens en beddegoed, vriendelike eienaars, pragtige view. Net bitter koud in winter so pak dik pajamas en slippers in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our hosts Katie and Pieter were wonderfully friendly, welcoming and helpful, we would have happily stayed longer.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons gasheer en gasvrou, Pieter en Katie, was verskriklik vriendelik, verwelkomend en behulpsaam, ons sou met liefde langer gebly het.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F
Gesin met tieners

Puik kwaliteit, diens en waarde vir geld in 'n rustige en pragtige omgewing.

Ons het 'n heerlike naweek hier deurgebring. Die omgewing is stil, veilig en prentjie mooi. Al die geriewe is in 'n puik kondisie. Met persoonlike diens en aandag het Pieter en Katie ons van die staanspoor af welkom laat voel. Ons sal Vreugde Gasteplaas enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Gesin met tieners

Uitstekend.

Lekker oorblyplek. Beveel dit graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana V
Gesin met klein kinders

Fantastiese waarde vir geld.

Vir die prys wat mens betaal het ek basiese verblyf verwag. Ons verwagtinge is oortref! Koffie en tee, melk en selfs 'n sjokelade op jou bed. Baie goeie gehaltebeddens en beddegoed, lekker speletjieskamer, en braaiplek. My dogtertjie het lekker rondgehardloop en daar is lekker speelarea. Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Die geriewe is uitstekend, die ontvangs en die diens was uitstekend. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and fantastic.

Really enjoyed the stay. Friendly owners. Went out of their way to ensure we enjoyed ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna L
Saam met vriende

'n Heerlike ervaring!

Ons is baie hartlik ontvang en ten spyte van krag wat afgegaan het, het die eienaars baie moeite gedoen om alles maklik te maak. Die kamers is pragtig ingerig en aandag is gegee aan detail. Die prys is baie billik vir wat 'n mens kry en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Ons het dit baie geniet, uit die stadsgewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie T
Gesin met klein kinders

Rustig en veilige verblyf, met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou. Baie netjies.

Baie lekker gebly, Katie en haar man het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en ons te help met watookal ons nodig gehad het. Die grondpad is net bietjie sleg, veral as mens dit in die aand moet ry, en ek sou sê dis bietjie ver van Clarens af, sal moet spesifiseer dat dit omtrent 100 km se ry is. Ideaal as mens net wil wegkom van die stad en na rustigheid opsoek is. Baie mooi omgewing en netjiese eenhede met al die noodsaaklikhede wat jy nodig kan kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Marie baie dankie vir jou terugvoer. Ons was bevoorreg dat jul al die pad van Kimberley vir ons kom kuier het. Ons poog om die korrekte inligting en presiese beskrywing van ons Gasteplaas deur te gee. Lees gerus weer op die Akkommodasie blad by die oorsig die laaste paragraaf van die beskrywing wat handel oor die ligging. Wat ons plaas so ideaal maak is die feit dat maak nie saak in watter windrigting jy ry, binne 'n afstand van ongeveer 100 km is daar altyd mooi natuur, besieswaardighede en aktiwiteite om te doen. Vir die voordeel om in 'n rustige, landelike atmosfeer tuis te gaan moet daar soms noodgedwonge 'n stukkie grondpad gery word. Die 3 km grondpad word gereeld geskraap en mens het gelukkig nie 'n 4x4 nodig vir dit nie. Ons is jammer jul het dit sleg getref, ook vir die snerpende koue. Dankie vir jou mooi whatsapp en dat jul ons plekkie aanbeveel. Geniet jul seun, hy is so oulike ou seuntjie. Vreugdegroete,

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Christelle C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly by Vreugde Gasteplaas. Baie netjiese geriewe en gasvryheid. Sal vir seker weer by hul oorbly!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreugdeplaas was 'n vreugde!

Skoon baie netjies en die ideale oornag plekkie. Baie lekker en rustig geslaap op die plaas. Wat 'n vreugde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik vreedsaam.

Bo alle verwagting van 2 wonderlike mense, Pieter en Katie, wat dit aangenaam gemaak het. Die grootste verrassing was toe hulle ons die volgende oggend genooi het vir 'n heerlike ontbyt saam met hulle. Dit was 'n eer om saam met hulle om 'n tafel kon gesit het, met so 'n mooi gebed vir ons vakansie en veilige reis vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Douglas en Sue vir jul mooi terugvoer. Glo jul gaan jul vakansie in Suid-Afrika baie geniet. Tot weersiens. Pieter en Katie.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Peter W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A definite recommendation.

Charming and friendly hosts and good clean accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana H

Dadelik tuis laat voel en gasvry ontvang.

Geriewe baie netjies en volledig. Sal net aanbeveel 'n eie braaiplek voor chalet. Verder is onthaalarea baie goed toegerus. Ekstra moeite gedoen met bykosse vir groep. Sal definitief weer daar gaan oorbly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Dankie dat jul groep van Reddersburg ons plaas besoek het. Ek wil net noem dat ons gewoonlik vir kamer 1-4 'n Webber of braai rooster aanbied om op of voor hul stoepe te gebruik indien hul sou verkies om eerder daar te braai as by die kompleks. Aangesien jul as groep bo by die kompleks gebraai het, het ons nagelaat om dit vir jul aan te bied. Jammer daaroor.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Carina C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige plaasatmosfeer!

Verblyf by Vreugde Gasteplaas was baie gerieflik en ons het dit so geniet! Katie en Pieter was baie gaaf en behulpsaam ─ sal dit definitief aanbeveel! Ons het lekker ontspan met die heerlike rustigheid op die plaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Carina, ek is bly jul het dit geniet. Dankie dat jy ons verbly aanbeveel het vir jou ouers. Hoop jul kom kuier gou weer. Groete Katie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Jannie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties en die gasvryheid was heerlik.

Pieter en Katie, dit was 'n plesier om by julle te kon oorslaap. Baie dankie vir al die moeite wat julle gedoen het om ons verblyf perfek te maak. Dankie ook vir die ekstra moeite om ons 2 maande oue seuntjie so gemaklik moontlik te laat bly. Julle is mense met harte van goud en julle sal geseën wees met wat julle ook al op Vreugde Gasteplaas aanpak. Weereens baie dankie en ons gaan beslis weer vir julle kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vreugde Gasteplaas Self-Catering se terugvoer

Jannie baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit om jul weer hier op Vreugde te ontvang.

Vreugde Gasteplaas Self-Catering
Christo V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Heerlik rustig, baie netjies en gemaklik.

Ons het baie lekker ontspan op die gasteplaas. Die kamers was fantasties. Alles was netjies en skoon en die omgewing was rustig en ontspannend. Ons kon ook uitry na omliggende dorpe soos Clarens, Ficksburg, Fouriesburg, asook die Golden Gate. Beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Huegene V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huegene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het so lekker gebly! Ons was op pad see toe en het hier oorgeslaap. Dit was so aangenaam dat ons besluit het om met ons terugkeer WEER by Vreugde Gasteplaas oor te slaap. Ons sal in die toekoms definitief weer 'n draai maak! Die ruimte op die kampterrein het ons ook hoogs beïndruk - daar kan sommer 'n hele klompie jongmense kom kampeer en van die wonderlike fasiliteite gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean H
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Wat 'n wonderlike ervaring! Ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele A
Gesin met tieners

Vriendelik ontvang. Baie gerieflik!

Ek sal die gasteplaas ten sterkste aanbeveel. Die ontvangs was baie vriendelik en die akkommodasie is baie gerieflik, skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap en die kinders wou langer bly om op die plaas te speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Naomi, R714, Warden, 9890, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjYjZjYWFjLTA2MDctNDVlNC1hMDU0LTZhZGFiNWExZmMzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 Plaas Naomi R714 9890 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.879874847627 28.816972374916