Vryheid Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vryheid Accommodation is 'n selfsorg-plaashuisie in die Overberg, 40 km vanaf Caledon, Stanford en Riviersonderend. Vryheid, soos die naam sê, is ideaal vir ‘n wegbreek van die besige stadslewe om net te kom ontspan, of om die omliggende areas te verken.

Vryheid is 'n gerieflike, moderne en netjiese oopplan-plaashuisie met 2 slaapkamers. Die een het 'n dubbelbed en die ander een het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 badkamers, een met 'n bad en die ander een met 'n stort. Beide het wasbakke en toilette.

Die oopplan-kombuis en -sitkamer het 'n ketel, yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en wasmasjien.

Daar is 'n onderdak braai-area buite. Die eerste krat hout is gratis en gaste kan vleis of nog hout aankoop.

Slaapplek

'n Bespreking by Vryheid Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vryheid Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za