Overberg Akkommodasie by Vryheid Accommodation | LekkeSlaap
+22

Vryheid Accommodation

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Vryheid Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Fabian R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian R
Gesin met klein kinders

Stil, rustige plaas-ervaring. Vriendelike mense. Weg van die geraas en haas van die stadslewe.

Annelie laat jou tuis voel, nog voordat jy arriveer. Plekkie is ideaal vir familie wat wil wegbreek van die geraas en haas van lewe in die stad. Genoeg lang roetes vir fietsry, stap.

Charlene M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Gesin met klein kinders

Awesome.

Dis ons tweede keer daar en soos gewoonlik was dit awesome. Het nou besluit dis ons Augustus-wegbreekplekkie.

Charlene M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Dit was absoluut die moeite werd. As jy van stilte en natuur hou sal jy dit regtig geniet.

Myron H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myron H
Saam met vriende

It is a very comfortable and easy place to get used to.

It was a comfortable stay, we enjoyed every moment we spent there.

Kate N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kate N
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

We had an amazing long weekend here. It's a perfect destination for relaxing, braaiing, playing some cards and just chilling. If you have kids I would recommend you bring them some entertainment, our kids played ball, cricket and climbed trees. It was awesome!

Berenice H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice H

Ons het baie lekker gebly en gekuier.

Dit is 'n baie gerieflike huis met 'n huislike atmosfeeer. Dit is 'n baie lekker plek om weg te breek van stad en gewoel. Ek het baie lekker gerus. Really "a home away from home"! Grens aan Vloedbos, so ons het ook middag daar bietjie gaan swem. Al wat my seuntjie gemis het was 'n televisie, maar vir my was dit goed dat ons as familie kwaliteit tyd met mekaar kon spandeer.

Yvonne V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Gesin met tieners

Sal weer terug gaan.

Dit is regtig 'n lieflike plekkie en vir enige iemand net om weg te breek van die stadslewe is dit ideaal. Net regtig 'n redelike probleem, daar is geen naamborde op en het ons dus al 8 km verby die plaas gery voor ons dit kon vind. Ek stel voor dat julle dringend 'n naambord laat maak en opsit.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vryheid-plaas, Caledon/Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyM2Y5M2YzLTYzM2EtNGUzMS04YzE2LWYzNjY0YjAxMzNmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Vryheid Farm Caledon/Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.310419829181 19.740496457672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za