Overberg Akkommodasie by Vryheid Accommodation | LekkeSlaap
+22

Vryheid Accommodation

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vryheid-plaas, Caledon/Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vryheid Accommodation is 'n selfsorg-plaashuisie in die Overberg, 40 km vanaf Caledon, Stanford en Riviersonderend. Vryheid, soos die naam sê, is ideaal vir ‘n wegbreek van die besige stadslewe om net te kom ontspan, of om die omliggende areas te verken.

Vryheid is 'n gerieflike, moderne en netjiese oopplan-plaashuisie met 2 slaapkamers. Die een het 'n dubbelbed en die ander een het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 badkamers, een met 'n bad en die ander een met 'n stort. Beide het wasbakke en toilette.

Die oopplan-kombuis en -sitkamer het 'n ketel, yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en wasmasjien.

Daar is 'n onderdak braai-area buite. Die eerste krat hout is gratis en gaste kan vleis of nog hout aankoop.

Slaapplek

’n Bespreking by Vryheid Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Vryheid Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Vryheid-plaas, Caledon/Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vryheid Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vryheid-plaas, Caledon/Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyM2Y5M2YzLTYzM2EtNGUzMS04YzE2LWYzNjY0YjAxMzNmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Vryheid Farm Caledon/Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.310419829181 19.740496457672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za