Vryheid Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vryheid Cottage is 'n bekoorlike neëntiende eeuse plaashuis op 'n werkende plaas op die grens van die Bitourivier en die Bitou-vleiland. Die vleiland lok baie voëlspesies wat dit ideaal maak vir voëlkykers.

Die kothuis het 2 en suite-slaapkamers; een met 'n dubbelbed en een met twee enkelbeddens. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oondjie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer-area het 'n TV met DStv en die stoep het 'n houtbankie, 'n tafel en luisterryke uitsigte.

Daar is heelwat doendinge op die plaas: staproetes deur die fynbos en inheemse woud, swem, kanovaarte en voëlkyk. Verder is daar 2 parkeerplekke by die kothuis. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Plettenbergbaai is die naaste dorp en bied puik restaurante, hotelle en supermarkte. Al die besienswaardighede op die Tuinroete is sowat 2 uur se ry van die plaas af.

Slaapplek

'n Bespreking by Vryheid Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vryheid Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za