Vue Grande

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vue Grande bied stylvolle selfsorgverblyf op die rustige, veilige Leisure Island. Dis net sowat 'n 100 treë van die waterkant af wat na die Knysnakoppe front. Vue Grande se ligging op dié pragtige eiland in die hartjie van Knysna maak dit ideaal vir wittebroodspaartjies, 'n ontspanne vakansie of 'n naweekwegbreek.

Daar is 'n dakwoonstel/wittebroodsuite bo en nog 'n eenheid onder. Ons het ook 'n aparte Queen "deluxe"-selfsorgsuite wat apart bespreek kan word. Dié eenheid kan saam met die dakwoonstel-suite bespreek word vir groter groepe. Die suites het 'n aparte privaat ingang vanaf die parkeerplek.

Waterbeperkings is nie ’n probleem in Knysna nie.

Leisure Island is 'n juweel in Knysna wat waterdoendinge soos bootvaarte, waterski, tjoepry, staanplankry, kanovaart, roeiplankry, skemerbootritte op die strandmeer en veilige swemplekke bied.

Daar is 'n bootklub en seiljaghawe langs die rolbal- en tennisklub. In die sentrale gedeelte van die eiland is 'n koffiewinkel, galery en antiekwinkel, en 2 eiendomsagente.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vue Grande gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]