Vultures Lodge
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tielman Roos-laan, Zastron, 9950, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R830 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Vultures Lodge skuil aan die voet van die Aasvoëlberg in die Suid-Vrystaatse dorpie, Zastron. Die lodge bied 'n stil en rustige atmosfeer sodat gaste in hierdie pragtige omgewing kan ontspan.
Die verblyf word in gerieflike dubbel- en gesinskamers met en suite-badkamers in die hoofhuis aangebied. Verder is daar ook 3 selfsorgkothuise beskikbaar. Al die gastekamers het 'n TV met DStv, 'n privaat stoep en aparte ingang.
Daar is oorgenoeg doendinge in die area soos 'n gholfbaan, 4x4-roetes, voëlkyk, voetslaan, abseil, rotsklim en vlotvaart op die rivier. Ons gasvrye gemeenskap sal enige besoeker met ope arms verwelkom en lieflike blyplekke en smullekker kos by plaaslike gastehuise, restaurante en wegneemeetplekke aanbeveel.
Die lodge is vernoem na die Kransaasvoëls wat in hierdie streek voorkom. Aasvoëlberg, wat natuurlik die berg van aasvoëls beteken, is so vernoem na die groot natuurlike brug in die berg wat soos 'n aasvoël se oog lyk.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Tielman Roos-laan, Zastron, 9950, Vrystaat
- Gaste dink Vultures Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tielman Roos-laan, Zastron, 9950, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom