LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vusi's Guest House | LekkeSlaap
+12

Vusi's Guest House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonelaweg 4, Eenheid 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R249 R224 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vusi's Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n losstaande kothuis in Durban. Dis 4,2 km vanaf Durban se botaniese tuine, 6 km vanaf Durban ICC en 7 km vanaf Moses Mabhida-stadion en Kings Park-stadion.

Die moderne kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en Netflix en 'n lessenaar in. Die kombuisie is met yskassie, mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n balkonnetjie.

Die enkelkamer is geskik vir 'n student of 'n professionele persoon wat 'n korttermynverblyf wil hê. Daar is 'n driekwartbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n rusbank, 'n TV met DStv en netflix, 'n lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Onbeperkte WiFi is beskikbaar en die eenheid word 3 keer per week skoongemaak.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bonelaweg 4, Eenheid 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Durban KwaZulu-Natal
Vanaf R249
R249 R224
per nag (plek vir 2)
Vanaf R249
R249 R224
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonelaweg 4, Eenheid 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09568634e069813396f8cbb334e22aa822c3a4dbf65f1faa2e74e5eb7cb9cde599e05ad25caaa864ea637db3c490b3e4f5b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R249, nou Vanaf R224  per nag (plek vir 2) 4 Bonela Road Unit 3 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -29.842813333455 30.965017241139
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem