LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vuurberg Self-Catering House | LekkeSlaap
+32

Vuurberg Self-Catering House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Vuurberg Self-Catering House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hennie S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar,luuks,genotvol,goeie ligging om maklik by alles uit te kom.

Dit is ons gesin se gunsteling verblyfbestemming in die Wynlande.

Lisa D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuksheid tussen wynlandgoede met die mooiste uitsig

Die verblyf is super netjies, luuks, ruim en toegerus met alles wat jou hart kan begeer. Ons het ongelukkig net 2 nagte spandeer maar wou nie weggaan nie. Die uitsig na voor en agter is asemrowend mooi. Dit was heerlik om in die laat middag skemerkelkies op die stoep te geniet. Die ligging is perfek. Die boma is ideaal vir 'n braaivleis vuur na 'n lang dag van wynproe. Ons kan Vuurberg hoogs aanbeveel en sal verseker weer besoek. Baie dankie dat ons julle stukkie juweel kon deel.

Wim M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim M
Gesin met tieners

A beautiful house with great fireplace for cold winter evenings, a great view on the mountains by sunrise and sunset.

See stars.

Arnold V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf in die hartjie van pragtige Heilshoogtepas!

Ons het `n wonderlike tyd gehad by Vuurberg. Die omgewing, asook die geriewe is prentjiemooi. Die eienaar en personeel was vriendelik en tegemoetkomend met ons navrae en versoeke. Ons sal definitief weer gebruik maak van hierdie uitsonderlike adres.

Stuart H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart H
Saam met vriende

Excellent.

Great accommodation. Bedding, bathrooms, kitchen clean and well stocked. Fireplace was great and much needed for this winter visit. A built-in braai outside would have be a nice extra, but not essential for our purposes. Close to all the good mountain trails on offer Banhoek, Hellsend, Boschendal etc. Highly recommended.

Vuurberg Self-Catering House's terugvoer

Thanks so much for your great review Stuart. Glad you enjoyed your time at Vuurberg and got to ride the trails in the area and the farm. A very good idea to get a built-in braai outside. Will def take it into consideration. Hope to see you again!

Vuurberg Self-Catering House
Hennie S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Gesin met tieners

Baie lekker en ongelooflike waarde vir geld.

Die ligging is perfek. Die geriewe is luuks en alles is byderhand. Van alles was daar genoeg. Die huis is baie ruim en die badkamers besonder netjies en stylvol. Die personeel was baie hulpvaardig en alles was net baie reg. Ons het 'n besondere en bekostigbare naweek as gesin gehad. Ons opregte dank aan Anna.

Johannes R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R
Gesin met tieners

Ons het die huis en ons verblyf baie geniet.

Baie mooi ruim huis in baie mooi omgewing.

Natasja V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en privaat

Lekker plattelandse atmosfeer.

Juanita M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita M
Gesin met klein kinders

Heerlike familiekuier vir 'n rustige naweek.

Dit is 'n pragtige huis met lifelike ruim vertrekke. Kamers en badkamers is baie mooi en die leefarea is oop en sonnig. Goeie uitleg met lekker plek vir braai en kuier. Ek het wel 'n braaibak en 'n opskepbak of twee gemis.

Vuurberg Self-Catering House's terugvoer

Thanks so much Juanita. Thought 4 large serving bowls and 2 oven dishes would be sufficient but always good to get feedback, will definitely add some more.

Vuurberg Self-Catering House
Marcela W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcela W
Gesin met klein kinders

Great place.

It's very spacious, we loved the fireplace. The owner is very communicative and accommodating. Highly recommended.

Noelene V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene V
Gesin met tieners

Ek wens daar was 'n opsie om meer as vyf sterre te kies!

Ons as gesin was absoluut in ons noppies met ons uitstekende keuse van verblyf. Die huis se ligging is onverbeterlik en wil mens eintlik net die heel dag daar bly en nie uitgaan nie. Ons het die kaggel met meer as genoeg kaggelhout terdeë geniet en was daar werklik nie enige iets wat ons nodig gehad het waarmee die huis nie reeds toegerus was nie. Daar was meer as genoeg handdoeke en die kombuis is met pragtige breekware en eetgerei toegerus. Die eienaar het reeds twee weke voor ons besoek al die nodige aanwysings en besonderhede aan ons deurgegee en het geen moeite ontsien om ons welkom en gemaklik te laat voel nie. Ons kan nie wag om Vuurberg weer te besoek nie. Absoluut waarde vir geld.

Adrienne K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K
Saam met vriende

Fantasties.

Anna was fantasties. Heerlike plek om na terug te gaan.

Renalda S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalda S

Pragtige en netjiese juweel so tussen die berge.

Sien sterre.

Vuurberg Self-Catering House's terugvoer

Baie dankie Renalda for your kind review and amazing rating. Would love to see you again.

Vuurberg Self-Catering House
Jolene V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene V

Mooi, netjies en maklik bereikbaar, asook vriendelike diens.

So bly ons kon op hierdie plek afkom. Pragtige omgewing, mooi huis en dit was skoon en netjies. Het wel gevra vir 3 kamers vir 2 volwassenes en het slegs 2 gekry met ekstra slaapplek in die sitkamer. Dit was vir ons geen probleem nie en ons het ook reeds met eienaar gesels om dit reg te stel. Sal enige tyd hierdie plek aanbeveel vir enige iemand en veral vir gesinne wat dalk in die omgewing moet wees vir 'n troue of funksie. En natuurlik die lekkerste kaggel in die middel van die sitkamer wat sommer die hele huis warm maak.

Vuurberg Self-Catering House's terugvoer

Dear Jolene,

Thank you for your positive review. It was a true pleasure to have you stay at Vuurberg and ovely meeting you. Also, thank you for assisting in solving the matter with the bedroom situation so easily.

Would be wonderful to see you again!

Vuurberg Self-Catering House
Della B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Della B

Baie gerieflike villa. Sal weer besoek.

Baie lekker gebly. Sal net bietjie moet kyk na klein goedjies in Kombuis, teelepels, tee, koffie, suiker en melk. Slegs tee was aangebied.

Vuurberg Self-Catering House's terugvoer

Dear Della,

Thank you for your positive review. It was such a pleasure to have you stay at Vuurberg. Just before your arrival, there was a change in staff and therefore some things were not in place, like coffee, milk, rusks, teaspoons etc. I sincerely apologize for the inconvenience caused. It has since been sorted.

Hope to see you again.

Kind regards,
Anna

Vuurberg Self-Catering House
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vuurberg Plaas, Helshoogtepas, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqxHH1PYzQuVkNPuHRWoKFkyzZ0nDqTJmZXdqEPrLrWMVsvWuNm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 780  per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Vuurberg Farm Helshoogte Pass 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.907860622268 18.949098197254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!