LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vyf Vissies Flat | LekkeSlaap
+17

Vyf Vissies Flat

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Vyf Vissies Flat
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Esther T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther T

My niece and I had a lovely stay in Vyf Vissies, Arniston. The house and the location are more than you can wish for.

The house is lovely and contains everything that you need even for a longer stay than one week. The beds are very comfortable which to me, with a back problem, is a bonus. The agents communicated very effectively and patiently and rapidly responded to any queries. I will recommend Vyf Vissies to any of my friends.

Rachelle B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle B
Gesin met tieners

Great location, carefully look at the pictures.

We loved out stay at 5 Vissies flat. The place is equipped really well and tastefully decorated. The only consideration - the balcony is not part of the flat, but rather on top. Therefore, you have to walk around the flat to get access to the balcony by a separate staircase. The balcony also doesn’t have any lights that can be switched on other than from the main house. When having a braai later in the evening this is something to consider. Small price to pay for the location, though. Thank you for letting us use your place!

David M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging.

Die woonstel is baie netjies. Onthou net jou eie toiletpapier!

Ilse M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M
Saam met vriende

Rustig!

Eerste besoek aan Arniston. Die dorpie is skoon en inwoners is vriendelik. Sal weer daar 'n draai maak!

Marinda D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D
Saam met vriende

Baie lekker gewees, ligging perfek, view awesome.

Baie lekker gewees, ligging perfek, view van boonste stoep was awesome. Sou net graag 'n tafel tot ons beskikking wou hê vir boonste stoepbraai area. Andersins sal beslis weer daar bly.

Venetia S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid, baie naby die strand en oorkant die hotel.

'n Heerlike, ontspannende verblyf, die eenheid is goed toegerus met alles wat jy nodig het, behalwe braaitange. Die plek was skoon en gemaklik en ons sal beslis weer daar oornag. 'n Paar onderhoudsitems is per e-pos aan hulle gestuur.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely unit, very close to the beach and just opposite the hotel.

Had a lovely, relaxing stay, the unit is very well equipped with everything you need, except braai tongs. The place was clean and comfortable and we would definitely stay there again. A few maintenance items emailed through to them.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R1 930
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 930
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 930
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandostraat 10, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZpKaBxQi0vsZKmFeiUFIyZLwyPWH3MuZUEsLy2aLjrB7wb6nb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 930  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 10 Kommando Street Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.667922793983 20.231267279762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!