LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waaierpalm | LekkeSlaap
+114

Waaierpalm

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waaierpalmstraat 649, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waaierpalm bied gehalte-verblyf in Montana Park, Pretoria. Dié selfsorg-verblyf is ideaal vir sakereisigers en gesinne. Dis naby alle geriewe, insluitend restaurante, winkels, Montana Hospitaal, Wonderboom-lughawe en belangrike toegangspaaie.

Kamer 1 het 'n volledige en suite-badkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 2 badkamers in die huis met ander inwoners. Die kamers het hul eie eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is gemeenskaplike kombuisgeriewe, insluitend 'n stoof, yskaste en mikrogolf. Die huis het 2 leefareas met gemaklike sitplek en TV's met DStv. Daar is ook 'n binnebraai-area.

Daar is 2 eetareas en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Waaierpalm is veilig, netjies en naby die Kolonnade-winkelsentrum.

Gaste het toegang tot veilige, onderdakparkeerplek met 'n hek en sekuriteitskameras.

Die huis en kamers word daagliks skoongemaak en die gemeenskaplike areas word skoon gehou.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Waaierpalm
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Waaierpalmstraat 649, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Waaierpalm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waaierpalmstraat 649, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1a6a81fd9403c562f7264882b7c13b99b92fcb1eed0e066cb838bf52b514e4a432ca4cca1caab58ecdd55c703de6d36a9b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 649 Waaierpalm Street Montana Park 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.688078276067 28.24696029194
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!