Waenhuiskrans House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waenhuiskrans House is 'n vierslaapkamerhuis in Arniston wat gerieflik gemeubileer is.

Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers en dit is ideaal vir 8 gaste. Beddegoed word voorsien. Bring asseblief jou eie handdoeke saam. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die ander 2 het 2 enkelbeddens in elk.

Die ruim kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas en 'n eetarea vir 8. Gaste kan in die sitkamer met 'n TV ontspan. Gaste moet wel hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is ongelukkig nie 'n koppelpunt vir PVR-dekodeerders nie. Gratis kanale is wel beskikbaar.

Die huis het ook 'n binne- en buitebraai in die beskutte agterplaas. Dit is beveilig met 'n alarmstelsel en gewapende reaksie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Arniston het talle restaurante en lieflike strande en doendinge sluit fietsry, voetslaan en visvang in. Gaste kan ook die spa by Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Waenhuiskrans House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waenhuiskrans House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 066 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za