Wafra 6

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wafra 6 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Agulhas, 'n klein dorpie op die bekende voorgebergte van die Kaap Agulhas in die Wes-Kaap. Die kuslyn is wêreldbekend as die suidelikste punt van Afrika en die amptelike skeiding tussen die Atlantiese- en Indiese Oseane.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en bied verblyf aan 4 gaste en word via trappe bereik. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel en rooster. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n braai-area en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit De Hoop Natuurreservaat, museums, die Kaap Agulhas Wynroete en verskeie getypoele in, asook skeepswrakke wat vanaf die kus gesien kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by Wafra 6 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wafra 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za